"Hallo Brenda ek het n Sony alpha digitale SLR wat ek wil verkoop indien jy sou belangstel. Gegee dat ek tog so graag die knoppie druk vir als en nog wat het ek opgegradeer - presentjie aan myself en nou is die sony beskikbaar. Baie goeie…"
Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Christa Coetsee Jul 24, 2012. 3 Replies 0 Likes
Hello almal,Ek wil net so bietjie navraag doen..Is daar dalk enige iemand wat 'n kamara het, wat nog in 'n goeie kondisie is, en dalk daarvan wil ontslae raak?Continue

Frans van Heerden replied to Brenda van der Walt's discussion Kamara Te Koop?
Igno van Niekerk replied to Brenda van der Walt's discussion Kamara Te Koop?
Brenda van der Walt posted a discussion
Brenda van der Walt joined Igno van Niekerk's group
Brenda van der Walt replied to Elizma Fourie's discussion Wat se kamera???© 2013 Created by Igno van Niekerk.