Carien
  • Female
  • Pretoria, Gauteng
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (11)
  • Photo Albums
  • Videos

Carien's Friends

  • JOHANN  MEINTJES
  • Magda vd Merwe
 

Carien's Page

Latest Activity

Vida van Schalkwyk liked Carien's photo
Feb 14, 2016
Hennie Cronjé commented on Carien's photo
Thumbnail

IMG_7905

"Jou idee was goed om die son heel links en die grasse heel regs te plaas, wat goeie balans gee. Die son was egter nog te sterk vir die kamera. 'n Donker filter op die lens sou gehelp het (in RAW is daar op sy eerste oopmaak-bladsy 'n…"
Feb 13, 2016
Tina le Grange commented on Carien's photo
Thumbnail

IMG_7905

"Carien jy het goeie raad gekry by Josef en Gerrie. Ek hou van die klein stukkie swart onder asook die takkies regs."
Feb 13, 2016
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Carien's photo
Thumbnail

IMG_7905

"Pragtig!"
Feb 13, 2016
Josef Steyn commented on Carien's photo
Thumbnail

IMG_7905

"Goeie raad van Gerrie Carien. Die foto kan ook doen met 'n bietjie addisionele kleurversadiging en kontras. Dit is egter 'n goeie poging."
Feb 13, 2016
Anita du Toit liked Carien's photo
Feb 13, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Carien's photo
Thumbnail

IMG_7905

"Mooi toneel. Indien jy ’n fotoprogram het kan jy die horison reguit trek.  Picasa werk ook goed. Jy kan dit gratis aflaai.  Ek is altyd onseker oor die skerp sonlig, dalk moet jy so bietjie bo afsny."
Feb 13, 2016
Carien posted a photo
Feb 13, 2016
Vida van Schalkwyk commented on Carien's photo
Thumbnail

IMG_7537

"mooi een carien - ek gebruik ook PICASA -program soos gerrie. Het ook al gehoor van PICMONKEY - albei is gratis. "
Feb 12, 2016
jan jordaan commented on Carien's photo
Thumbnail

IMG_7537

"FOTOSCAPE, IS OOK VERNIET EK GEBRUIK DIT "
Feb 11, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Carien's photo
Thumbnail

IMG_7537

"Lig op die wiel en plasing is baie mooi.  Ek het ook hier geleer dat foto's ge-edit kan word.  Altyd gedink die mooi foto-boeke se foto's is so geneem. Picasa is lekker program. Ek is nog dom met Photoshop."
Feb 11, 2016
Hennie Cronjé commented on Carien's photo
Thumbnail

IMG_7537

"Ek onderskryf wat Anita hieronder sê. Begin by iets soos Faststone. As jy eendag wil opgradeer, beveel ek Photoshop Elements aan. Daarvoor moet jy egter opleiding kry, sodat jy layers and masks kan baasraak. Daarna is dit net lekker op lekker!"
Feb 11, 2016
Pierre Hardinge commented on Carien's photo
Thumbnail

IMG_7537

"Picasa, Lightroom, Photoscape"
Feb 11, 2016
Anita du Toit commented on Carien's photo
Thumbnail

IMG_7537

"Carien jy het nie eens nodig om 'n program te koop nie, daar is Windows Live Photo Gallary op jou rekenaar, jy moet dit net vind. Gratis programme wat jy kan aflaai is Gimp, Faststone, Ashampoo ens. Van dit hou ek baie van Faststone, daar is…"
Feb 11, 2016
Carien commented on Carien's photo
Thumbnail

IMG_7537

"Ook in die ry afgeneem :) Wat se foto program kan ek koop / download om fotos te edit? Het dit nog NOOIT gedoen nie."
Feb 11, 2016
Carien posted photos
Feb 11, 2016

Carien's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:21pm on January 31, 2016, Pieter Steyn said…

Baie welkom by fotoskool - regte plek mom meer te wete te kom oor fotos - plaas en leer

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html