Carina
  • Female
  • kriel
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (25)
  • Photo Albums
  • Videos

Carina's Friends

  • Pieter Steyn
 

Carina's Page

Latest Activity

Dine Potgieter commented on Carina's photo
Thumbnail

ou boereplaas 1

"Mooi - en goeie les - altyd 'n goeie idee om te kyk vir 'n foto binne 'n foto!"
Dec 3, 2015
jan jordaan commented on Carina's photo
Thumbnail

ou boereplaas 1

"BAIE MOOI WD"
Dec 3, 2015
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Carina's photo
Thumbnail

ou boereplaas 1

"Die raad is goed tog is die foto OOK pragtig. Aan almal........... ek het "twee bladsye 'terug' gegaan en daar begin om weer fotos te geniet.......""
Dec 3, 2015
Magda vd Merwe commented on Carina's photo
Thumbnail

ou boereplaas 1

"Carina dis pragtig, Hennie het mooi verduidelik, en ek stem. Eenvoud in n foto is baie belangrik"
Dec 3, 2015
Vida van Schalkwyk commented on Carina's photo
Thumbnail

ou boereplaas 1

"mooi huisie met sy windpomp sommmer reg langs hom - dankie hennie vir die raad"
Dec 3, 2015
Pieter Steyn commented on Carina's photo
Thumbnail

ou boereplaas 1

"BAie mooi toneel en foto - leer saam met jou op Hennie se kommentaar"
Dec 3, 2015
Hennie Cronjé commented on Carina's photo
Thumbnail

ou boereplaas 1

"Die onderwerp was reg en die lig al mooi laag - uitstekende omstandighede vir 'n foto. Nou het jy gewonder hoe die foto saamgestel moet word (komposisie). Dis natuurlik baie belangrik in fotografie. Jy kan die beste kamera en lens hê,…"
Dec 3, 2015
Tina le Grange commented on Carina's photo
Thumbnail

ou boereplaas 1

"Carina ek hou van jou foto, mooi die pad wat my oog inlei asook  die huisie links en bome regs wat 'n natuurlike ingang vorm. Mooi die laat-middag lig."
Dec 2, 2015
Josef Steyn commented on Carina's photo
Thumbnail

ou boereplaas 1

"Baie mooi plaastoneel Carina. Goed gedoen."
Dec 2, 2015
Carina posted a photo
Dec 2, 2015
Tina le Grange commented on Carina's photo
Thumbnail

Time check

"Carina ek stem saam met die ander;  die detail is mooi skerp. Goed gedoen."
Nov 29, 2015
Hennie Cronjé commented on Carina's photo
Thumbnail

Time check

"Dis baie mooi met goeie eenvoud en mooi kleure. Dis amper oorbelig links, maar nog in orde. Baie mooi!"
Nov 29, 2015
Pieter Steyn commented on Carina's photo
Thumbnail

Time check

"Stem saam met Doretha baie mooi"
Nov 29, 2015
Doretha Kock commented on Carina's photo
Thumbnail

Time check

"Pragtig teen die mooi helderblou lug."
Nov 29, 2015
jan jordaan commented on Carina's photo
Thumbnail

Time check

"PRAGTIG WD"
Nov 29, 2015
Carina posted a photo
Nov 29, 2015

Carina's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html