Carl J E du Toit
  • Male
  • Douglas, Noordkaap
  • South Africa
Share

Carl J E du Toit's Friends

  • Karin Fourie
  • Benno Kilian
  • Ferdinand Meyer
  • Elsabe Ueckermann
 

Carl J E du Toit's Page

Latest Activity

Elna Geringer liked Carl J E du Toit's photo
May 14
Gerrie Lambrechts commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Skuimbek

"Baie interessant.  Die kalf se oog is oulik, maar vir eenvoud kon jy net die bek en melkerige speen geplaas het."
May 14
Johan de Beer commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Skuimbek

"Interessante plaasfoto , ek stem saam oor die flits"
May 14
Carl J E du Toit posted a status
"Jy is reg Hennie. Met veld beeste is dit nie maklik nie, koei het ontrent 20 m van my af gestaan, het hom ingetrek met die 600mm lens,"
May 14
Hennie Cronjé commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Skuimbek

"'n Interessante en ongewone foto vir Fotoskool! 'n Foto soos hierdie moet met 'n flits geneem word. Soos jy sê, is die skaduwee lastig en maak interpretasie moeilik."
May 14
Tersia Weitsz commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Skuimbek

"Praagtig"
May 14
Carl J E du Toit posted a photo

Skuimbek

Die kalf was Saterdag oggend bietjie dors en het hom lekekr skuimbek dik gesuip. Skaduwee nie te lekker op sy gesig nie,
May 13
Christa Snyman commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Female Cape Ground Squirrel (2)

"Sy is pragtig! Pragtige foto, Carl."
Mar 25
Carl J E du Toit commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Female Cape Ground Squirrel (2)

"Dankie almal, sy bly in Douglas se gholfbaan en is seker al gewoond aan die verkeer om haar,  sy is seker maar "tipies vrou" en het net sit en "pose".  Elna, die foto is 15:49 geneem."
Mar 24
Susan commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Female Cape Ground Squirrel (2)

"Ai die ou Waaierstertjies bly maar net dierbaar. OULIK!"
Mar 24
Pieter Steyn commented on Carl J E du Toit's photo
Mar 24
gabriel parsons liked Carl J E du Toit's photo
Mar 24
Elna Geringer commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Female Cape Ground Squirrel (2)

"Ditto met alles reeds genoem Carl. As ek na die skaduwee kyk, was die foto naby aan 12h00 geneem en jy het die harde lig goed hanteer"
Mar 24
Tersia Weitsz commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Female Cape Ground Squirrel (2)

"Baie goed gedoen Carl"
Mar 24
Anita du Toit commented on Carl J E du Toit's photo
Mar 24
Hennie Cronjé commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Female Cape Ground Squirrel (2)

"Uitstekend gedoen! Dis pragtig! Baie mooi skerp fokus, goeie beligting en pragtige kleure. Die agtergrond is ook mooi geblur. Baie mooi!"
Mar 24

Carl J E du Toit's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:10pm on April 14, 2015, Anita du Toit said…

Ek het nou seker gemaak.. jy gaan na Options bo in regterhoek, af na Edit Details, dan is daar die Title bo en blokkie onder dit Description. Voel vry om vrae te vra as jy inligting soek.

At 10:06pm on April 14, 2015, Anita du Toit said…

Hi Carl, wanneer jy jou foto se EXIF gee, doen dit reg onder die foto, anders weet ons nie van watter foto jy praat nie. Dit maak dit net makliker vir die persoon wat dit aangevra het, of enigeen wat daarin belangstel. Ek sien jy is nuut hier, so wanneer jy die foto oplaai, gee jy mos die foto 'n naam, en die blokkie reg onder dit skryf jy die inligting oor die foto, so word dit dan reg onder die foto geplaas. Lekker kiek, en geniet jou fotografie en fotoskool.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html