Carl J E du Toit
  • Male
  • Douglas, Noordkaap
  • South Africa
Share

Carl J E du Toit's Friends

  • Karin Fourie
  • Benno Kilian
  • Ferdinand Meyer
  • Elsabe Ueckermann
 

Carl J E du Toit's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Boom op klippe

"Ek hou van die foto Carl maar ek dink tog jy moet dit horisontaal filp sodat die kyker se oog binne die raam bly. Ons lees van links na regs en nou voel dit of die oog uit beweeg. Nietemin is dit 'n mooi toneel"
Mar 15
Rika Schoeman commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Boom op klippe

"Die groen is 'n goeie fokuspunt en jy het die boom hoog geplaas wat dit mooi laat uitstaan."
Mar 15
Pine commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Boom op klippe

"Goed gedoen Carl. Lekker skerp fokus op boom en klippe"
Mar 14
Dine Potgieter commented on Carl J E du Toit's photo
Mar 14
Gerrie Lambrechts commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Boom op klippe

"Altyd so sleg, mooi foto wat jy goed beplan het."
Mar 14
Hennie Cronjé commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Boom op klippe

"Die komposisie is baie goed met die boom hoog en eksentries geplaas.. Ook mooi skerp met ryk kleure. Baie mooi en goed gedoen!"
Mar 14
Carl J E du Toit posted a photo

Boom op klippe

Op pad tussen Hanover en Middelburg, Veld rondom was swart gebrand
Mar 14
Gerrie Lambrechts commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Rus in Vrede

"Mooi skerp op die ou kar gefokus.  Ek sou geheel bo afgesny het."
Mar 13
Carl J E du Toit commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Rus in Vrede

"Dankie julle. Ek gebruik Photoscape en het nog nooit probeer om iets uit te haal uit n foto nie. As iemand dalk photoscape gebruik, kan hulle my dalk raad gee hoe dit gedoen word."
Mar 13
Johan de Beer commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Rus in Vrede

"Baie mooi Carl , ek sou ook die paal uithaal"
Mar 13
Hennie Cronjé commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Rus in Vrede

"Baie mooi en goed uitgevoer. Die kleure van die ou kar laat hom mooi sterk uitstaan as fokuspunt. Ook goed geplaas in die foto. Die windpomp is 'n soort sekondêr teenoor die kar, maar jy kan gerus die paal tussen die kar en die windpomp…"
Mar 13
Josef Steyn commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Rus in Vrede

"Goed gedoen Carl."
Mar 13
Hennie Cronjé commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Broekskeur

"Ja, hierdie windpomp vertel 'n storie. Die komposisie is baie goed, maar die kar regs kan uitgehaal word. Dis egter 'n baie mooi foto."
Mar 13
Pine commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Rus in Vrede

"BAIE mooi Carl, wie sou kon dink dat hierdie ou motor nog enige nut het."
Mar 13
Pieter Steyn commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Rus in Vrede

"Mooi een - sien daar is darem werkende windpomp in die agtergrond - sake het seker verbeter"
Mar 13
Pieter Steyn commented on Carl J E du Toit's photo
Thumbnail

Broekskeur

"Baie mooi een - lyk omtrent of dit broekskeur daar gaan"
Mar 13

Carl J E du Toit's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html