Carl Joubert
  • Male
  • Port Elizabeth
  • South Africa
Share

Carl Joubert's Friends

  • Bruwer Burger
  • Rita Koen
  • Alida du Toit
  • Nic Samwell
  • Willie Schoombee
  • Dean Swanepoel
  • Sarel Bam
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • Hans Myburg
  • Ferdinand van der Merwe
  • Riaan
  • Christa Snyman
  • Dine Potgieter
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
 

Carl Joubert's Page

Latest Activity

gabriel parsons commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

PRESIDENTS WAG

"Besonderse foto Carl"
30 minutes ago
gabriel parsons commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

TE LEKKER

"Baie baie netjies gedoen Carl"
46 minutes ago
Linda Erasmus liked Carl Joubert's photo
53 minutes ago
Anita du Toit commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

TE LEKKER

"Baie goed gedoen Carl!"
1 hour ago
Josef Steyn commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

TE LEKKER

"Uitstekend Carl."
1 hour ago
Vida van Schalkwyk commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

TE LEKKER

"weerkaatsing en water wat mors uit sy bek, is skitterend!!"
1 hour ago
Gerrie Lambrechts commented on Carl Joubert's photo
4 hours ago
Doretha Kock commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

PRESIDENTS WAG

"Uitstekende en besondere foto, Carl."
4 hours ago
Carl Joubert commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

PRESIDENTS WAG

"Baie dankie vir die terugvoer Josef, Tersia, Hennie, Anita, Magda, Pine, Johan, Rika en Ferdinand asook herman en Michiel vir die likes"
8 hours ago
Ferdinand van der Merwe commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

PRESIDENTS WAG

"Baie goed "
10 hours ago
Rika Schoeman commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

PRESIDENTS WAG

"'n Oomblik in tyd wat jy ten volle benut. Uitstekend Carl!"
10 hours ago
Herman liked Carl Joubert's photo
20 hours ago
Johan Ayres commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

PRESIDENTS WAG

"Baie geluk met 'n uitstekende foto, Carl, en die geluk wat aan jou kant was en jy ten volle benut het."
20 hours ago
Pine commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

PRESIDENTS WAG

"Carl, jy was op die regte tyd op die regte plek en jy het die spesiale oomblik fantasties vasgelê. ń foto om op trots te wees. WD"
21 hours ago
Magda vd Merwe commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

PRESIDENTS WAG

"Wow dis pragtig gedoen Carl."
21 hours ago

Carl Joubert's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (19 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:54pm on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Middag Carl, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek een (of dalk twee) van jou mooi foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

Groete,

Josef

At 12:09pm on February 4, 2018, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsag, mag dit vir jou ’n mooi dag wees.  Nog vele jare en baie foto's vir ons wens ek jou toe.  Geniet jou dag.

At 5:50pm on September 22, 2017, Johan Ayres said…

Carl, wat betref jou vraag oor die druppel, ek sproei maar gewoon net water op, en onthou van die druppeltjies is maar baie klein. Aan sekere oppervlaktes klou hulle makliker. So geen geheim nie. 'n Maklike manier is natuurlik om die foto eenvoudig net te draai, maar in hierdie geval het ek dit nie gedoen nie.

At 8:55pm on February 4, 2017, Carl Joubert said…

Net om baie dankie te se aan al my FS vriende vir die mooi verjaarsdag wense. Word opreg waardeer!!!

At 9:52am on February 4, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk Carl! Heerlik kiekiejaar vol verassings vir jou!

At 9:24am on February 4, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag dit ’n mooi jaar wees en nog baie van jou pragtige foto's.  Geniet jou dag.

At 5:04am on February 4, 2017, Neville Hein said…

Baie geluk met jou verjaardag Carl.

At 8:26am on June 22, 2016, Riaan said…

jou foto van hierdie hingste laat my dadelik/onverklaarbaar dink aan 'n sketsie wat ek in Matriek eendag gedoen het, merkwaardig die ooreenkoms nêWP_20140826_12_50_09_Pro.jpg

\uap>

\uap>

At 11:38am on February 5, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Hi ek het jou nie gesien nie en nie geluk gewens nie.  Hoop jy het ’n lekker dag gehad.  Veels geluk, vele mooi jare vir jou.  Hoop ons sien jou nou weer meer gereeld.

At 9:33pm on February 4, 2016, Tina le Grange said…

Carl ek hoop jy het jou verjaardag geniet en dat jou nuwe lewensjaar gevul sal wees met alles wat mooi is.

Jou plek in ons klas is leeg;  bly jy het vandag ingeloer.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html