Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Baie geluk met jou verjaardag Carl! Mag dit 'n mooi foto jaar wees
Baie geluk met jou verjaarsdag Carl.. hoop jy het 'n super dooper dag. Nm gaan die bier nie werk nie..jy sal die sjampies moet uithaal omdat jy dit gemaak het vir nog 'n jaar :-) :-) Seen en gesondheid!
Middag Carl, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek een (of dalk twee) van jou mooi foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com
Groete,
Josef
Veels geluk met jou verjaarsag, mag dit vir jou ’n mooi dag wees. Nog vele jare en baie foto's vir ons wens ek jou toe. Geniet jou dag.
Carl, wat betref jou vraag oor die druppel, ek sproei maar gewoon net water op, en onthou van die druppeltjies is maar baie klein. Aan sekere oppervlaktes klou hulle makliker. So geen geheim nie. 'n Maklike manier is natuurlik om die foto eenvoudig net te draai, maar in hierdie geval het ek dit nie gedoen nie.
Net om baie dankie te se aan al my FS vriende vir die mooi verjaarsdag wense. Word opreg waardeer!!!
Baie geluk Carl! Heerlik kiekiejaar vol verassings vir jou!
Veels geluk met jou verjaarsdag, mag dit ’n mooi jaar wees en nog baie van jou pragtige foto's. Geniet jou dag.
Baie geluk met jou verjaardag Carl.
jou foto van hierdie hingste laat my dadelik/onverklaarbaar dink aan 'n sketsie wat ek in Matriek eendag gedoen het, merkwaardig die ooreenkoms nêWP_20140826_12_50_09_Pro.jpg
\uap> \uap>
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by