Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Posted on December 18, 2014 at 10:22am 4 Comments 0 Likes
Ek het gespaar vir 'n nuwe lens maar aai nou sit ek voor 2 mure sigma 18 - 250 lens of tamron 18 - 270 : ek het 'n nikon kamera - party se sigma ander se tamron wat is julle ondervinding ek wil baie graag maandag vir my 'n lens koop - dankie fotoskool ek leer so baie
Posted on May 5, 2014 at 3:10pm 5 Comments 1 Like
Ek is maar nog nuut op die Fotoskool blad - love elke oomblik van dit - ek het 'n nikon 5100 en is so gelukkig ek het 2 lense saam gekry - kry 'n mens 'n sigma lens 50 - 500mm - dankie ook vir al die kometaar op my fotos - lekker dagie vir almal
Hi Carol, ek hou van die signature wat jy op jou fotos gebruik. Hoe het jy dit gedoen? Ek is op soek na iets nuuts maar kry net internet hulp oor hoe om dit in PS Elements te doen. Sal jy my help??
Baie geluk Carol! Seen en voorspoed vir jou nuwe lewensjaar!
Hi Carol baie geluk met jou verjaarsdag,
die jare vlieg verby en ek hoop hierdie een gaan wonderlik wees.
Groete Magda.
Carol, baie geluk met jou Verjaardag. Hoop jy het 'n lekker bederf dag.
Baie geluk met jou verjaarsdag Carol.. hoop jy het 'n stunning dag!
Veels geluk met jou verjaarsdag, mag dit ’n mooi dag en jaar vir jou wees.
Baie geluk met jou Bday!
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by