Celda Gouws
  • Female
  • somerset wes
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos
  • Photo Albums
  • Videos

Celda Gouws's Friends

  • Josef Steyn
 

Celda Gouws's Page

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:59pm on June 21, 2015, Josef Steyn said…

Jy moet nooit huiwer om te vra nie Celda.

At 6:00pm on June 21, 2015, Josef Steyn said…

Celda, ek sien jy het gister by Fotoskool aangesluit. 'n Verwelkoming is dus in orde. As jy fotografie ernstig opneem is Fotoskool 'n goeie plek om te wees. Ek is reeds ongeveer 5 jaar 'n lid en ek was nog nooit spyt gewees nie. Ek het baie geleer uit die kommentare. Nou is dit egter so dat kommentaar op foto's 'n mens net 'n entjie vat. Spoedig is dit nodig om meer in diepte kennis te bekom. Om hierdie rede het ek en Hennie, wat in die komende week weer sal begin om die kommentare te lewer saamgespan om 'n omvattende handleiding oor digitale fotografie saam te stel. As jy die boek lees en toepas, sal jy, (veral as jy redelik nuut is in fotografie), baie vinnig kan vorder tot gevorderde tegnieke en foto's neem wat jy nie gedink het moontlik is nie. Vra gerus die ervare mense wat reeds die boek aangeskaf het (Elna, Gerrie, Tina, Igno en ander). Besoek http://bitly.com/17ecITw vir meer inligting. As jy dit nodig vind is jy welkom om my direk te epos by: superfoto7@gmail.com

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html