Chantelle
  • Female
  • Freestate
  • South Africa
Share

Chantelle's Friends

  • Lori
  • Renier Van Zyl
  • Pieter Steyn
  • Amanda vd Westhuizen
  • Donald Daniel Jacobs
  • Hennie Cronjé

Chantelle's Groups

 

Welcome, Chantelle van Zyl!

Latest Activity

Dine Potgieter commented on Chantelle's photo
Thumbnail

IMG_0158

"Pragtig! Mens kan verskillende crops probeer."
Aug 27
Willie Schoombee commented on Chantelle's photo
Thumbnail

IMG_0158

"Chantelle ñ pragtige see toneel wat jy dmv ñ goeie komposisie goed gefotografeer het."
Aug 27
Josef Steyn commented on Chantelle's photo
Thumbnail

IMG_0158

"Mooi seetoneel Chantelle."
Aug 27
Tersia Weitsz commented on Chantelle's photo
Thumbnail

IMG_0158

"Mooi toneel en foto"
Aug 27
Elna Geringer liked Chantelle's photo
Aug 27
Magda vd Merwe commented on Chantelle's photo
Thumbnail

IMG_0158

"Dit is n pragtige foto"
Aug 27
Gerrie Lambrechts commented on Chantelle's photo
Thumbnail

IMG_0158

"Mooi foto.  Die eerste wat ek hier geleer het was om die horison mooi reguit te neem of reguit te trek met fotoprogram.  Ons almal leer nog elke dag."
Aug 27
jan jordaan commented on Chantelle's photo
Thumbnail

IMG_0158

"PUIK WD "
Aug 27
Herman liked Chantelle's photo
Aug 27
Hennie Cronjé commented on Chantelle's photo
Thumbnail

IMG_0158

"Dis baie mooi. 'n Goeie komposisie, maar ek wonder of die voorste klip nie ook in die son moes wees nie soos die ander? Jy kon ook hier minder sand ingesit het onder met meer lug. Soos dit egter nou is, is ook reg en baie mooi. Ek wys maar net…"
Aug 27
Chantelle posted a photo
Aug 27
Vida van Schalkwyk commented on Chantelle's photo
Thumbnail

IMG_8961

"Kosbare foto! Die rooi klere sorg vir vrolikheid"
Nov 8, 2017
Rassie van Graan commented on Chantelle's photo
Thumbnail

IMG_8961

""He is my brother!""
Nov 7, 2017
Pieter Steyn commented on Chantelle's photo
Thumbnail

IMG_8961

"mooi een"
Nov 6, 2017
Anita du Toit commented on Chantelle's photo
Thumbnail

IMG_8961

"Pragtig!"
Nov 6, 2017
Tersia Weitsz commented on Chantelle's photo
Thumbnail

IMG_8961

"Tog te mooi!"
Nov 6, 2017

Chantelle's Blog

Copyright...

Posted on March 22, 2016 at 2:22pm 5 Comments

Hi.

Ek sit tans met 'n klein probleempie.

Ek is 'n entrepreneur fotograaf. Ek doen fotografie op my eie tempo maar doen nou-en-dan shoots.

Ek het 'n Facebook blad waar ek meeste van my fotos publish.(My besigheid het deur Facebook ontstaan)

Maar iemand in my dorp doen ook fotografie maar "steel" my idees! Elke keer as ek my "besigheid" adverteer dan doen die persoon dit ook! Ek het nie 'n probleem daarmee as iemand kompetisie is nie maar my probleem is: die persoon copy…

Continue

Memories

Posted on August 16, 2015 at 3:00pm 3 Comments

" Photography is a way of touching, of feeling, of loving. What you have caught on film is captured forever... It remembers little things. Long after you have forgotten everything." Aaron Siskind

Wat Fotografie vir my beteken...

Posted on May 25, 2015 at 9:39am 4 Comments

Vir my is fotografie meer as net 'n "hobby". Dit gaan vir my oor die manier waarop ek dinge in die lewe raaksien. Fotografie is daar om my te help om al die mooi dinge in die lewe te onthou en om vir ander dit te kan wys... :)

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html