Charles
  • Male
  • Cape Town
  • South Africa
Share

Charles's Discussions

Groen naaldekoker

Started this discussion. Last reply by Charles Jan 10. 4 Replies

Continue

 

Charles's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Charles's photo
Thumbnail

IMG_1127

"Die nessie is so goed weg gesteek, jy het goed gedoen Charles en jou foto wys mooi hoe vernuftig ons geveerdes is"
Jan 12
Josef Steyn commented on Charles's photo
Thumbnail

IMG_1127

"Jy was gelukkig om hulle te kry!"
Jan 12
Doretha Kock commented on Charles's photo
Thumbnail

IMG_1127

"Pragtig!"
Jan 12
Tersia Weitsz commented on Charles's photo
Thumbnail

IMG_1127

"Die ogies wat uitloer is pragtig, goed gedoen"
Jan 12
Gerrie Lambrechts commented on Charles's photo
Thumbnail

IMG_1127

"Tog te oulik.  Ek sou van die takke bo afgesny het. Ons wag vir foto's om sien hoe hulle groei."
Jan 12
Charles liked Charles's discussion Groen naaldekoker
Jan 12
Hennie Cronjé commented on Charles's photo
Thumbnail

IMG_1127

"Baie goed gefotografeer! Jy het dit reggekry om alle steurende objekte voor uit te skakel, met mooi blootlegging van die kuikentjies. Dit was sekerlik moeilike omstandighede, maar jy het goed gedoen."
Jan 12
Charles posted a photo

IMG_1127

Cape Robin kuikens. Canon EOS 600D, f/5.6, 1/320 sek, 250mm,ISO-1600
Jan 11
Charles commented on Charles's photo
Thumbnail

IMG_7362

"Hi almal, dankie vir die verwelkoming en kommentaar op my foto. Ek gebruik n Canon EOS 600D. f-stop f/4.5, beligting tyd 1/100 sek, ISO-500, focus afstand 79mm."
Jan 11
Doretha Kock commented on Charles's photo
Thumbnail

IMG_7362

"Welkom Charles. Jou foto wys hoe goed hy saamsmelt met sy omgewing. Sien uit na die foto's wat gaan volg."
Jan 11
Hennie Cronjé commented on Charles's photo
Thumbnail

IMG_7362

"Charles, baie welkom hier op Fotoskool. Ons hoop jy gaan dit baie geniet en ook baie leer. Gereelde deelname is die geheim! Jy het hierdie naaldekoker baie goed gefotografeer met skerp fokus. Hy het op 'n moeilike plek gesit en daarom is die…"
Jan 10
Tersia Weitsz commented on Charles's photo
Thumbnail

IMG_7362

"Eerstens baie welkom by FS waar ons soos n groot familie al is!  Jy skop sommer af met n mooi foto, dalk bietjie besig maar ek glo nie jou model sou luister as jy gevra het om op n ander plek vir jou te posee nie. WD"
Jan 10
Josef Steyn commented on Charles's photo
Thumbnail

IMG_7362

"Welkom en goed raakgesien Charles."
Jan 10
Anita du Toit commented on Charles's photo
Thumbnail

IMG_7362

"Baie welkom by FS Charles. Die naaldekoker het die interessantste gevreetjie as jy dit nader neem. Jy het hom goed raakgesien want dis goeie kamoeflering die!"
Jan 10
Riaan commented on Charles's photo
Thumbnail

IMG_7362

"hallo Charles, ja hy's regtig baie goed teen die boom gekamoefleer en dis waarskynlik ons grootste naaldekoker wat die Blue Emperor genoem word. tipiese kenmerke van die insek is die blou lyf en groen borsstuk"
Jan 10
Elna Geringer commented on Charles's photo
Thumbnail

IMG_7362

"Baie welkom by FS Charles. Ek hoop ons gaan nog baie fotos van jou sien. Hier by Fotoskool leer ons almal saam,by mekaar en veral by die wat baie meer as ons weet en hulle kennis aan ons oordra. Om raad en kommentaar te gee, is dit soms nodig om te…"
Jan 10

Charles's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:16am on January 5, 2018, Linda Erasmus said…

welkom ook van my kant af

At 8:11am on January 5, 2018, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Charles. Ons sien uit na jou bydraes. Neem gereeld deel, beide met die plaas van foto's en die lewer van kommentaar. 

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html