Charles Whitehead
  • Male
  • Bloemfontein, Free State
  • South Africa
Share

Charles Whitehead's Friends

  • Willie Schoombee
  • Johan Taljaard
  • Renette van der Merwe
  • hettie meyer
  • Liesel Wessels
  • Elza de Bruyn
  • Rean3 Keuler-Nortje
  • Stephen Fouche
  • Ria Pretorius
  • Sandra Grobler
  • Lisa Cordier Fotografie
  • Hannelie Le Cornu
  • Michele Potgieter
  • Theunis Coetzee
  • Antionette
 

Charles Whitehead's Page

Latest Activity

Charles Whitehead replied to Lizel Kosny's discussion Raad asb in the group Canon Gerbruikers
"Nog iets Lizel - belê maar gerus in 'n stewige driepoot en kry die term "diepte van veld" goed onder die knie ! Daar is baie om te leer. Neem jou tyd en doen moeite om alles te verstaan. Daar is baie kennis orals beskikbaar.…"
Oct 13, 2016
Charles Whitehead replied to Lizel Kosny's discussion Raad asb in the group Canon Gerbruikers
"Hi lizel Indien jy na klein goggatjies wil kyk het jy 'n paar opsies 1- Die beste opsie is 'n makrolens, maar dit is ook die duurste opsie. Makrolense laat toe dat jy baie naby kan fokus en sodoende jou vergrotings effek verkry. Gaan loer…"
Oct 13, 2016
Charles Whitehead replied to Lizel Kosny's discussion Raad asb in the group Canon Gerbruikers
"Hi Lizel Die Canon 1200D is 'n goeie beginner kamera van Canon en heeltemal perfek vir beginner fotografie. Verder is hy lekker kompak en dra maklik orals rond. Om fotografie beginsels te leer is eintlik enige kamera perfek, veral DSLR…"
Oct 13, 2016
Renette van der Merwe commented on Charles Whitehead's photo
Thumbnail

Kersboodskap

"Baie dankie Charles vir julle ook"
Dec 28, 2015
Tersia Weitsz commented on Charles Whitehead's photo
Thumbnail

Kersboodskap

"Dankie Charles vir die mooi wense, selfde vir julle ook"
Dec 26, 2015
Karen Kemp commented on Charles Whitehead's photo
Thumbnail

Kersboodskap

"Dankie Charles ...ook vir jul!"
Dec 25, 2015
Ferdinand van der Merwe commented on Charles Whitehead's photo
Thumbnail

Kersboodskap

"Baie mooi en dankie Charles dis mooi "
Dec 25, 2015
Vida van Schalkwyk commented on Charles Whitehead's photo
Thumbnail

Kersboodskap

"Dankie charles - vrede en seën vir julle ook"
Dec 25, 2015
Charles Whitehead posted a photo
Dec 25, 2015
Christa Snyman commented on Charles Whitehead's photo
Thumbnail

Super Bloodmoon

"Puik foto! Wow!"
Sep 29, 2015
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Charles Whitehead's photo
Thumbnail

Super Bloodmoon

"Stunning! ! ! Ek is SOOOOO jaloers........... soveel bome reg rondom my, geen oordentlike lens nie......... dankie tog vir jul almal wat kan deel! ! ! 2033 sal ek waarskynlik nie sien nie :)"
Sep 29, 2015
Susan commented on Charles Whitehead's photo
Thumbnail

Super Bloodmoon

"Puik en dit was super cool om dit te sien en ook te probeer afneem. Sal my pogings nog plaas."
Sep 29, 2015
Gene commented on Charles Whitehead's photo
Thumbnail

Super Bloodmoon

"Baie goed gevang Charles ."
Sep 28, 2015
Gene liked Charles Whitehead's photo
Sep 28, 2015
Pieter Steyn commented on Charles Whitehead's photo
Thumbnail

Super Bloodmoon

"mooi een - het dit ook aanskou vanoggend"
Sep 28, 2015
Marenschia Goosen commented on Charles Whitehead's photo
Sep 28, 2015

Charles Whitehead's Photos

  • Add Photos
  • View All

Charles Whitehead's Blog

Fotosafarie te Amanzi Private Game Reserve

Posted on March 3, 2015 at 3:13pm 0 Comments

F o t o s a f a r i e

Kom geniet hierdie pret uitstappie en fotonaweek

 

Waar : Amanzi Private Game Reserve (± 15Km vanaf Brandfort)

Webblaai : http://www.amanzigame.co.za/Home

Datum : Naweek 17-19 April 2015 (laatmiddag Vrydag 17de tot ± etenstyd Sondag die 19de)

 

Voorlopige Program :

  • Wildsfotografie…
Continue

Flash kursus

Posted on September 5, 2013 at 8:45pm 3 Comments

Komende Flits kursus

Posted on July 27, 2013 at 8:35pm 11 Comments

Hi almal

Ons neem almal fotos met ons kamera flitse, en baie van ons dink dat die gebruik van flits tydens dag of in helder sonlig onnodig is. Die waarheid is egter dat die gebruik van flits jou fotos tot 'n nuwe kreatiewe hoogtepunt kan neem. Ek het vandag die geleentheid gehad om fotos te neem tydens die Klein Skooltjie se Welpie rugbydag en dit was groot pret en baie oulik.

Teen die einde van die verrigtinge was daar uit die aard van die saak die gebruiklike…

Continue

Adobe gaan nie Photoshop CS6 vervang nie en verskuif Photoshop gebruikers na 'n Internet subskripsiediens

Posted on May 7, 2013 at 8:30am 4 Comments

Dis ongelukkig nie 'n April 1 grappie nie. Adobe se laaste weergawe van Photoshop is CS6 wat op die normale manier met 'n program op jou rekenaar geinstalleer is sal werk. Vir 'n geruime tyd probeer Adobe (net soos Microsoft) gebruikers na 'n subskripsiediens deur die Internet beweeg.

Wat dit in die praktyk beteken is dat jy nie met die program op die normale manier op jou rekenaar sal werk nie, maar slegs deur die…

Continue

Comment Wall (39 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:53pm on November 1, 2016, Rean3 Keuler-Nortje said…

hi Charles

Hoop dit gaan goed

Ek wil asb raad vra omtrent lense

Watter lens sal jy aanbeveel, my behoeftes is dat ek skerp kwaliteit fotos wil sien. ek moet die lens vir veelvoudige funksies kan gebruik, nl sport, wild, landscaping af en toe.

ek het gedink aan die

Canon ef 70-200mm f/s.8l Isii usm lens  of die canon EF 70-200mm f/s.i L usm lens  watter een sal jy aanbeveel want hierdie is my laaste kans vir aankope  dankie groete Rean3

At 9:35am on April 22, 2015, Hennie Cronjé said…

Baie dankie, Charles!

At 2:57pm on April 18, 2015, Anita du Toit said…

Alweer 'n jaar verby dat ek jou laas gelukgewens het! Hoop jou jaar WAS toe geseend! en dat die nuwe jaar voorspoedig sal wees met al jou aktiwiteite!

At 10:28pm on April 17, 2014, Anita du Toit said…

Geluk met jou verjaarsdag Charles, seenwense op jou nuwe lewensjaar!

At 8:15pm on December 24, 2013, Josef Steyn said…

Dankie Charles. Ja ek geniet die ateljee terdee. Ek het vir my btwee strobes gekoop en ek hoop om een of ander tyd 'n portret of twee te neem, maar intussen neem ek maar blommetjies af. Ek het 'n ou vervalle stoor ingerig en as "venster" het ek 'n groot noor-ooste opening redelik hoog. Die het ek toegemaak met "tonnelplastiek" en dit is 'n halfdeursigtige plastiek wat die mees ongelooflike gefiltreerde lig deurlaat. Beter kan jy nie kry nie. Al my fotos wat ek daar neem doen ek in die oggend wanneer die son daardeur skyn. Dit werk wonderlik.!!!

At 2:06pm on September 10, 2013, Rean3 Keuler-Nortje said…
Hi Charles
 
Baie dankie vir jou leiding, dit is lekker om na iemand toe te kan  gaan wat jy  weet wat jou wil help en nie 'n produk wil afsmeer aan jou nie. Die expo van Canon was hier by ons gehou en dit is waar ek die 85mm F1.2 lens gesien het en dit was ''n produk wat groot aftrek gekry het onder die publiek 
 
 Ek het vir my 'n 7D gekoop en is nog nie eendag spyt nie. Ek geniet my kamera geweldig tydens my sport foto's. Ek het ook April/Mei toelating gekry om nou Vodacom foto's te kan neem by die stadium,
 
Ek is so spyt wat ek sien jy bied 'n werkswinkel aan in Bloemfontein, maar ongelukkig kan ek dit nie bywoon nie wees familie verantwoordelikheid. Jy bied nie dalk op 'n stadium in Bloemfontein 'n bruid werkswinkel aan nie. Ek het al vir Igno gevra per email maar tot dusver nog geen terugvoering gekry nie. Sal graag so iets wou bywoon.
 
Nogmaals baie dankie vir jou hulp en leiding dit gee my geweldige gemoedsrus by aankope dan.
At 8:17pm on April 18, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Charles, hoop jy was vandag lekker bederf en dat jy sommer die hele jaar jou fotografie geniet. Dankie ook vir jou waardevolle bydraes tot ons "pogings".

At 8:03pm on April 18, 2013, Marietjie Whitehead said…

Charlie, baie geluk !  Hoop die komende jaar D.v. sal vir jou 'n voorspoedige en vreugdevolle jaar wees, met goeie gesondheid en hope pret by Fotoskool !

At 8:04am on April 18, 2013, Gerrie Lambrechts said…

Seënwense vir die nuwe lewensjaar, geniet jou dag en lekker verjaar.

 

At 5:27pm on April 17, 2013, Josef Steyn said…

Geluk met jou verjaardag more, Charles. Ons wens jou net geluk en voorspoed toe.

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html