Charl van Schalkwyk
  • Male
  • Otjiwarongo
  • Namibia
Share

Charl van Schalkwyk's Friends

  • Vida van Schalkwyk
  • Hennie Cronjé
 

Charl van Schalkwyk's Page

Latest Activity

Mark commented on Charl van Schalkwyk's photo
Thumbnail

Die sandput van die grotes

"Moto foto ..reeds raad gekry"
Oct 27
Gerrie Lambrechts commented on Charl van Schalkwyk's photo
Thumbnail

Die sandput van die grotes

"Baie mooi voorgrond, stem vir meer vd lug afsny."
Oct 26
Rika Schoeman commented on Charl van Schalkwyk's photo
Thumbnail

Die sandput van die grotes

"Mooi foto van die bekende landmerk Charl."
Oct 26
Christa Snyman commented on Charl van Schalkwyk's photo
Oct 25
Donald Daniel Jacobs commented on Charl van Schalkwyk's photo
Thumbnail

Die sandput van die grotes

"pragtig.... kan miskien lug verminder aangesien daar niks in is(behawe die kleur) dit sal die duin meer as fokuspunt plaas...… net my idee"
Oct 25
Magda vd Merwe commented on Charl van Schalkwyk's photo
Thumbnail

Die sandput van die grotes

"Pragtige foto Charl"
Oct 25
Charl van Schalkwyk posted photos
Oct 25
jan jordaan commented on Charl van Schalkwyk's photo
Thumbnail

pastel spore

"BAIE MOOI "
Oct 25
Rika Schoeman commented on Charl van Schalkwyk's photo
Thumbnail

pastel spore

"Pragtige sagte lig het 'n mooi foto gegee Charl."
Oct 25
Anita du Toit commented on Charl van Schalkwyk's photo
Thumbnail

pastel spore

"Dit is baie mooi!"
Oct 25
Hennie Cronjé commented on Charl van Schalkwyk's photo
Thumbnail

pastel spore

"Dis pragtig! Die effek van lig op die spoor is pragtig. Jy kan die lug met 50% verklein om die klem sterker op die spoor te laat val. Verder baie mooi. "
Oct 25
Christa Snyman commented on Charl van Schalkwyk's photo
Thumbnail

pastel spore

"Pragtige foto met mooi lig op die spore wat dien as 'n goeie inleidende lyn en pragtige kleure op die horison, Charl."
Oct 24
jan jordaan commented on Charl van Schalkwyk's photo
Thumbnail

kleure in pastel

"BAIE BAIE MOOI WD "
Oct 23
Hennie Cronjé commented on Charl van Schalkwyk's photo
Thumbnail

kleure in pastel

"Hierdie foto val onder skemer fotografie. Dis waar mens gewoonlik ‘n driepoot moet gebruik en waar baie mooi sagte kleure uitkom. Die kleure sien mens hier - dis pragtig. Jy kan hier egter bietjie inzoom (crop) en die struktuur in die water op…"
Oct 22
Vida van Schalkwyk liked Charl van Schalkwyk's photo
Oct 21
Charl van Schalkwyk posted a photo

kleure in pastel

Sonsak oor die visplaas se platform tussen Swakopmund en Walvisbaai. Die lig was al bie swak gewees, en tyd was maar min.Die sluiter is vir n paar oomblikke oopgelaat, met die idee om die see te laat sag voorkom.Ek sukkel bietie met die…
Oct 21

Charl van Schalkwyk's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html