Charmaine Lombard
  • Female
  • South Africa
Share
 

Charmaine Lombard's Page

Latest Activity

Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Charmaine Lombard's photo
May 5, 2015
jan jordaan commented on Charmaine Lombard's photo
May 4, 2015
Tersia Weitsz commented on Charmaine Lombard's photo
May 4, 2015
Anita du Toit commented on Charmaine Lombard's photo
Thumbnail

Ys koue druppels in die somer son

"Die floppie het my al baie oorgekom :-( Jy is gelukkig met so 'n goeie kwaliteit foto wat jou selfoon neem."
May 3, 2015
Dine Potgieter commented on Charmaine Lombard's photo
Thumbnail

Ys koue druppels in die somer son

"Baie mooi - goeie advertensie vir Samsung!"
May 3, 2015
Charmaine Lombard commented on Charmaine Lombard's photo
Thumbnail

Ys koue druppels in die somer son

"Naand julle. Dankie vir die terugvoering. Ek het gister die wonderlike foto geleentheid gesien ek het gehaas vir my kamera met die teleurstelling dat ek nie my memory card in gehad het nie. Dis toe maar weer die samsung S5 tot die redding wat al vir…"
May 3, 2015
Hennie Cronjé commented on Charmaine Lombard's photo
Thumbnail

Ys koue druppels in die somer son

"Sjoe, maar hy het baie druppeltjies! 'n Pragtige foto wat baie goed uitgevoer is, met mooi skerp fokus. Mooi!"
May 3, 2015
Piet Nel commented on Charmaine Lombard's photo
May 3, 2015
Pieter Steyn commented on Charmaine Lombard's photo
Thumbnail

Ys koue druppels in die somer son

"Goed raagkesien mooi een"
May 3, 2015
Charmaine Lombard posted a photo

Ys koue druppels in die somer son

Sent from my Samsung Galaxy smartphone.
May 3, 2015
Jaco Prinsloo commented on Charmaine Lombard's blog post Lense
"Hi Charmaine, het jy die Sigma lens gekoop en is jy tevrede? Ek oorweeg die 18-200 merkll vir my Canon 70D maar is so bang ek maak 'n fout. Laat weet asb. Groete"
Jan 1, 2015
Hennie Cronjé commented on Charmaine Lombard's blog post Lense
"Hi Charmaine. By lense geld die reël "You get what you pay for". In orde van kwaliteit (hoog na laag) sal ek die volgende voorstel: Nikon 500mm f4, Nikon 300mm f2.8, Nikon 300mm f4, Nikon 80-400mm, Sigma 120-400, Sigma 150-500.…"
Nov 27, 2014
Gerhard Oosthuizen commented on Charmaine Lombard's blog post Lense
"Hi Charmaine, ek het die Nikon 80 - 400mm VR lens tweedehands gekoop en gebruik dit ook op my D90. Is baie tevrede met die lens, so dit is ook 'n opsie waarna jy kan kyk."
Nov 20, 2014
Gene commented on Charmaine Lombard's blog post Lense
"Kyk ook na die Sigma 120-400."
Nov 18, 2014
Charmaine Lombard commented on Charmaine Lombard's blog post Lense
"Dankie SJ ek is nog opsoek na 'n plek wat goeie pryse bied maar ja dit is maar skaars!"
Nov 18, 2014
SJ Botha commented on Charmaine Lombard's blog post Lense
"Dit sal werk. Ek gebruik ook dieselfde lens op my 2 Nikon D90's sonder enige probleme."
Nov 18, 2014

Charmaine Lombard's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Charmaine Lombard's Blog

Lense

Posted on November 15, 2014 at 1:37pm 6 Comments

ek wonder of julle my bietjie raad kan gee enige iemand is welkom. Ek het n Nikon D3000 met die twin lense 18-55 en 55-200. Ek soek n lens vir wild en voels en het gekyk na die sigma 150-500. Ek doen fotografie as n stokperdjie en ken nie photoshop nie maar ek is alewig opsoek na n nader skoot, veral in die wildtuin. Is dit die moeite werd en sal die lens met my kamera werk? Groete Charmaine

n Nuwe lens - help asb

Posted on April 5, 2014 at 12:57pm 3 Comments

Ek het n Nikon D3000 en wil graag vir my n nuwe lens kry. Ekdie normale 18-55 mm en die 55-200mm soms voel ek ek kort net nog n ekstra bietjoe mm's!! Ek kan tans vir my n Sigma 150-500mm kry nuut teen n baie goeie prys. Ek neem fotos vir n stokperdjie. Wens ook altyd ek kon nader aan die voels en diere in die wildtuin kom. Sal dit n goeie koop wees en is dit n lens wat ek saam met my nikon d3000 kan gebruik?
Groete
Charmaine

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html