Charmaine Louw
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (1)
  • Photos
  • Photo Albums
  • Videos

Charmaine Louw's Groups

 

Charmaine Louw's Page

Latest Activity

Charmaine Louw commented on Igno van Niekerk's group Basiese Fotografie kursus saamgesels
"Igno wou nog DANKI se vir die beginners kursus wat ek bygewoon het.  Het dit ontsettend geniet.  Oefen nog aanmekaar - maar sal graag weer so 'n klas wil bywoon.   "
Jul 26, 2012
Charmaine Louw liked Igno van Niekerk's discussion Aperture, oftewel Lensopening...
Jul 26, 2012
Charmaine Louw joined Igno van Niekerk's group
Jul 26, 2012
Charmaine Louw commented on Igno van Niekerk's event Basiese Fotografie - Bloemfontein - Saterdagoggend 9 Junie
"Igno indien daar sprake is om die Basiese Fotografie sessie te kanselleer as gevolg van die weer laat weet my asb op my selfoon 0833766120. Ek is middag-af en sal nie enige e-maile kry wat jy dalk mag uitstuur na 12uur vandag nie. Groete"
Jun 8, 2012
Charmaine Louw commented on Igno van Niekerk's event Basiese Fotografie - Bloemfontein - Saterdagoggend 9 Junie
"Igno ek hoop jy het baie geduld ek weet niks van fotografie af nie maar wil graag my kamera beter leer ken.  Voel gefrustreerd en dom as ek foto's neem.  En hoop dat die kursus my 'n bietjie meer lig op die onderwerp sal…"
May 10, 2012
Charmaine Louw is attending Igno van Niekerk's event

Basiese Fotografie - Bloemfontein - Saterdagoggend 9 Junie at Toringlaan 5, Bloemfontein

June 9, 2012 from 9am to 2pm
Saterdagoggend, 9 Junie vanaf 09:00 tot 14:00 gaan ons kyk na verstellinge op die kamera en die effek wat dit op foto's het. Ons kyk ook na die beginsels van fotografiese komposisie-  Kostes: R 400.00 per persoon.Vir meer inligting, skakel Igno by 083 376 1330 of stuur e-pos aan igno@intekom.co.zaSee More
May 10, 2012
Charmaine Louw commented on Igno van Niekerk's event Basiese Fotografie - Bloemfontein
"Igno, Jammer ek sal dit ongelukkig nie kan maak nie.  Ons kyk vir 'n ander keer. "
Feb 10, 2012
Charmaine Louw liked Igno van Niekerk's page Nuut by fotoskool?
Jan 17, 2012
Charmaine Louw commented on Igno van Niekerk's event Basiese Fotografie - Bloemfontein
"Weet einlik nog niks maar wil myself graag net touwys maak met my eie kamera.  Wat is die kostes verbonde aan die kursus Igno?  Of kyk ek dit mis?"
Jan 17, 2012
Charmaine Louw might attend Igno van Niekerk's event

Basiese Fotografie - Bloemfontein at Bloemfontein

February 25, 2012 from 8:30am to 1pm
In hierdie kursus leer jy alles oor die knoppies op jou kamera - jy leer die verskil tussen "aperture," sluiterspoed en ISO om lig te manipuleer, sowel as wat ander knoppies se funksies is. Ons kyk ook na die basiese beginsels daarvan om goeie foto's te neem.See More
Jan 17, 2012
Charmaine Louw liked Igno van Niekerk's page Aanlyn Kursusse
Jan 5, 2012
Charmaine Louw liked Michael Cronje's photo
Nov 17, 2011
Charmaine Louw liked Simon Joubert's photo
Nov 17, 2011
Charmaine Louw liked Dana Pienaar's photo
Jul 19, 2011
Charmaine Louw is now a member of Fotoskool
Jul 12, 2011

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html