Chris Jooste
  • Male
  • Centurion
  • South Africa
Share

Chris Jooste's Friends

  • Elma Coetsee
  • Sandra Grobler
  • Albert
  • Johan van Zyl
  • Josef Steyn
  • Izak Groenewald
  • Leonie Blignaut
  • Gerhard Beukes

Chris Jooste's Discussions

'Roadshow"

Started Oct 4, 2014 0 Replies

Ek wil net noem dat ek vandag (Saterdag 4 Oktober) die HEELDAG by een van die dae van Nikon se 'roadshow' in Centurion was. Ons het na uitstekende aanbiedings van vyf professionele mense oor vyf…Continue

Spoed

Started this discussion. Last reply by Gene Sep 16, 2012. 1 Reply

Hallo al die vriende,Ek wil graag jul mening toets oor die belangrikheid van spoed. Ek het twee vriende wat in 'n nie-amptelike tweestryd is met hul kameras. Een van die belangrikste strydpunte gaan…Continue

Nikon 24-120

Started this discussion. Last reply by Albert May 13, 2012. 14 Replies

Hallo Fotoskolers,Ek oorweeg dit om 'n Nikon 24-120mm f4G ED VR-lens te koop om die Nikon 18-105mm "kit"-lens te vervang wat ek saam met my Nikon D90 gekry het. Ek het "reviews" op die internet…Continue

Beweging van water

Started this discussion. Last reply by Josef Steyn Jul 2, 2011. 4 Replies

Hallo al die slim Fotoskolers. Ek het onlangs - nadat ek te veel gesukkel het met goeie foto's van die maansverduistering - vir my 'n ordentlike driepoot en 'n "remote" met 'n kabel vir my Nikon D90…Continue

 

Chris Jooste's Page

Latest Activity

Christa Snyman commented on Chris Jooste's photo
Thumbnail

krapspin1

"Pragtig skerp, hou van die komposisie."
Oct 10, 2017
Magda vd Merwe commented on Chris Jooste's photo
Thumbnail

krapspin1

"Regtig baie goed geneem hier Chris. Pragtig Skerp"
Oct 9, 2017
Tina le Grange commented on Chris Jooste's photo
Thumbnail

krapspin1

"Besondere foto Chris, mooi skerp en ek hou van die komposisie Wit is geneig om detail te verloor, maar hier het jy dit goed behou."
Oct 9, 2017
jan jordaan commented on Chris Jooste's photo
Thumbnail

krapspin1

"EK DINK DIE BYTJIE IS BIEKIE SWART, NOGTANS N PUIK FOTO "
Oct 9, 2017
gabriel parsons commented on Chris Jooste's photo
Thumbnail

krapspin1

"Baie goeie foto"
Oct 9, 2017
Elna Geringer commented on Chris Jooste's photo
Thumbnail

krapspin1

"Chris, ek dink jy het jou goed van jou taak gekwyt met die toneeltjie. Die wit, swart en geel bymekaar was nou sommer 'n groot uitdaging. WD met ‘n goeie foto en die histogram getuig daarvan"
Oct 9, 2017
Tersia Weitsz commented on Chris Jooste's photo
Thumbnail

krapspin1

"Pragtig gedoen"
Oct 9, 2017
Gerrie Lambrechts commented on Chris Jooste's photo
Thumbnail

krapspin1

"Mooi gevang en goed geneem."
Oct 9, 2017
JJ liked Chris Jooste's photo
Oct 8, 2017
Chris Jooste posted a photo

krapspin1

Krapspinnekoppie met sy middagete.
Oct 8, 2017
Chris Jooste commented on Carol van Aswegen's photo
Thumbnail

SOMMER NET

"Mooi en interessante foto, maar vir my verdwerg die groot band die voels en trek die aandag van hulle af."
Apr 23, 2016
Hennie Cronjé commented on Chris Jooste's photo
Thumbnail

vlieg02

"VEEL beter!! Nou werklik 'n pragtige foto. Dankie vir jou moeite."
Sep 16, 2015
Gerrie Lambrechts commented on Chris Jooste's photo
Thumbnail

vlieg02

"Baie goed geneem."
Sep 16, 2015
Erika Kotze commented on Chris Jooste's photo
Thumbnail

vlieg02

"Puik!!!! Baie goed gedoen Chris"
Sep 16, 2015
Erika Kotze commented on Chris Jooste's photo
Thumbnail

vlieg01

"Puik foto!!!"
Sep 16, 2015
Pieter Steyn commented on Chris Jooste's photo
Thumbnail

vlieg02

"huiswerk goed gedoen - stem saam lyk beter so"
Sep 16, 2015

Chris Jooste's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html