Christa D'Alton
  • Female
  • Windhoek
  • Namibia
Share

Christa D'Alton's Friends

  • Renette van der Merwe
  • Pieter Steyn
  • Martina Griebel
  • Johann Visser
  • Robert
 

Christa D'Alton's Page

Christa D'Alton's Photos

  • Add Photos
  • View All

Christa D'Alton's Blog

Raad met nuwe kamera?

Posted on August 25, 2012 at 4:19pm 5 Comments

Charles het my vraag oor lense beantwoord met sy antwoord aan Gerhard, maar ek wil ook meer weet oor kameras asseblief. Ek het tans 'n Sony Cybershot wat maw nie lense kan ruil nie en dus 'n mik en druk op steroids is.  Ek hou baie van die 15 x digitale vergroting wat die kamera het, aangesien dit baie handig is om voorwerpe nader te bring wanneer mens die crop funksie gebruik. Die kamera is egter beperk in dit wat ek met hom kan doen en een van my wense is om nie net wild nie, maar ook…

Continue

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:35am on October 3, 2014, Anita du Toit said…

Dankie vir die kommentaar op my vraag Christa, ek ken gladnie die benaming nie. Nog iets geleer!

At 7:46pm on November 13, 2013, Rudi Kleynhans said…

Dankie vir die inloer, Christa.  Dit raak regtig 'n probleem as 'n mens se werk/studies inmeng met jou fotografie. :-)  Ons ouens wil mos die hele dag, al dag foto's neem, of hoe? Ek kyk uit vir jou foto's.  Groete.

 

At 5:17pm on January 3, 2012, Rudi Kleynhans said…

Dankie,Christa - ek waardeer dit baie!  Hoop jy het ook 'n fantastiese 2012!

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html