Christa Snyman
  • Female
  • Hartenbos
  • South Africa
Share

Christa Snyman's Friends

  • Bruwer Burger
  • Sandra Grobler
  • Anita du Toit
  • Susan-Katryn Janse van Rensburg
  • Dawid Roos
  • Neville Hein
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • Carl Joubert
  • André Pretorius
  • jan jordaan
  • Riaan
  • Hein Roos
  • Dine Potgieter
  • Renette van der Merwe
 

Christa Snyman's Page

Latest Activity

Anita du Toit commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Speeltyd!

"Die kleintjies is werklik vermaaklik.. pragfoto Christa!"
37 minutes ago
Dine Potgieter commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"Pragtig - ek het ook 'n swak plek vir mooi boomgeraamtes!"
1 hour ago
Christa Snyman commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

12 Okt 2019_39

"Skitterend met die lig van agter wat die blommetjies amper deurskynend maak en treffend teen die donker agtergrond, Hennie."
2 hours ago
Christa Snyman commented on Rika Schoeman's photo
Thumbnail

St Cyprians Cathedral - Kimberley

"Baie mooi met goeie komposisie, Rika."
2 hours ago
Christa Snyman commented on Mark's photo
Thumbnail

Elandbul

"Baie mooi skerp foto, Mark. (ek het ook al oulike oomblikke gemis en dan kan jy jouself skop!)"
2 hours ago
Christa Snyman commented on Johannes's photo
Thumbnail

Ma en kind

"Baie oulike foto!"
2 hours ago
Christa Snyman commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

best buddies!!

"Baie oulike oomblik wat jy hier vasgevang het, Vida. Mooi!"
2 hours ago
Christa Snyman commented on Sylvia du Toit's photo
Thumbnail

oud en nuut

"Puik foto, Sylvia!"
2 hours ago
Christa Snyman commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

Al die vliegies is baie klein, tussen 3 tot 7 mm

"Uitstekende foto met pragtige detail en skerp fokus."
2 hours ago
Christa Snyman commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Paaseier

"Pragtige foto, mooi oogkontak en mooi beligting op haar gesiggie. Lief dit! "
2 hours ago
Christa Snyman commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Luiaard op sy beste

"Pragtige sagte kleure en lig wat die mooi landskap toneel verander na iets besonders.   "
2 hours ago
Christa Snyman commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Petras Negras

"Sjoe, dis massiewe rotse, Anita. Asemrowend om dit van bo (dronefoto) te sien. Pragtig!"
3 hours ago
Christa Snyman commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

gekamoefleer .....

"Te dierbaar  ... jy het hom mooi raakgesien, Vida."
3 hours ago
Christa Snyman commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Speeltyd!

"Baie dankie aan elkeen vir die kyk/kommentaar, waardeer dit."
3 hours ago
Rassie van Graan commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Mistige oggend

"Prentjiemooi Christa!"
3 hours ago
Christa Snyman posted a photo

Mistige oggend

... een mistige oggend in KNP
3 hours ago

Christa Snyman's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (34 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:53am on October 20, 2019, Pine said…

Goeie môre Christa,

Baie dankie vir die gelukwense, ek waardeer dit. Ek sal vir die volgende 2 weke bietjie skaars wees op fotoskool. My en Tersia se ma is Vrydag middag oorlede en ons moet nou alles reel vir haar begrafnis.

Groete

Pine

At 11:32am on August 3, 2019, Heleen Moulder said…

Baie baie dankie vir jou kommentaar op my deur.  Ek leer so baie by julle.

At 7:44am on October 25, 2018, Josef Steyn said…

Christa, dankie vir jou opmerking oor gister se foto. Groot waardering. Google 'Venus Belt' en jy sal 'n goeie verduideliking kry.

Saal eendag jou viertrek perd op en kom kuier. Hogsback staan ook bekend as 'Die Juweel van die Oos Kaap'. Dit is 'n ongelooflike dorpie. Toe ek afgetree het was ons glad nie van plan om uit Bloemfontein weg te trek nie. Ons besoek toe toevallig Hogsback en "We came, we saw and we were conquered!" (As ek Napoleon se uitspraak bietjie aangepas het). Nou is ons al 16 jaar hier.

At 10:43pm on October 12, 2018, Dine Potgieter said…

Baie dankie Christa - op hierdie stadium wens ek hard vir meer tyd vir fotografie!

At 7:01pm on March 16, 2018, Riaan said…

Christa hier's een vir jou van my mot met sy vlerke volledig gevorm. dki vir die kompliment op die foto. Was jou nooiensvan nie dalk Jamneck nie?

At 10:21pm on March 14, 2018, Tina le Grange said…

Christa ek het vir Hennie my oorspronklike en verwerkte foto's gestuur. Op my selfoon- en rekenaarskerm is die kleure baie helder. Soveel so dat ek gedink het die kleure is té helder. Hennie sal seker môre terugvoer gee. 

At 4:54pm on March 7, 2018, Tersia Weitsz said…

Christa, baie geluk met jou verjaarsdag en seënwense

At 4:54pm on March 7, 2018, Elsa crous said…

Christa baie geluk met jou verjaarsdag mag daar nog baie gelukkiges wees

At 4:23pm on March 7, 2018, Doretha Kock said…

Christa, baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop jy het 'n genotvolle dag gehad en mooi wense vir die toekoms.

At 10:26am on March 7, 2018, Tina le Grange said…

Beste Christa, My allerbeste wense vir jou vir 'n baie geseënde nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en baie vreugde!

Geniet jou dag, groete Tina

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html