Christa Snyman
  • Female
  • Hartenbos
  • South Africa
Share

Christa Snyman's Friends

  • Sandra Grobler
  • Anita du Toit
  • Susan-Katryn Janse van Rensburg
  • Dawid Roos
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • Carl Joubert
  • André Pretorius
  • jan jordaan
  • Riaan
  • Hein Roos
  • Dine Potgieter
  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard
  • Doretha Kock
 

Christa Snyman's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Tema : Landskap

"Mooi vrolike voorgrond Christa met die lae horison Die rots regs is mooi op 'n derde geplaas en dien as fokuspunt."
2 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Tema : Landskap

"Baie mooi kleurvolle foto. Eendag gaan dit weer so lyk."
10 hours ago
gabriel parsons commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Tema : Landskap

"Prag foto Christa"
13 hours ago
Bobby Lowe commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Tema : Landskap

"Pragtig."
14 hours ago
Willie Dreyer liked Christa Snyman's photo
14 hours ago
Anita du Toit commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Tema : Landskap

"Wat 'n fees moes dit gewees het.. ek hou van die horison op 'n derde.. PRAGTIG verby Christa!!"
22 hours ago
Christa Snyman posted photos
yesterday
Christa Snyman commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Tema : Landskap

"Baie dankie aan elkeen vir die kyk en kommentaar, waardeer dit baie."
yesterday
Christa Snyman commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

Feather Face

"Dis ongelooflik ... ek kan net die absolute basiese goed doen met PS, jy verstom my met jou verwerkings, Sandra."
yesterday
Christa Snyman commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Kruger 2013

"Pragtige sagte lig en die toneel is so tipies die Wildtuin, pragtig Marenschia!"
yesterday
Christa Snyman commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Aksie op die water 31/10/2017 om 09:28

"Lekker aksie vasgevang, op volgrootte vertoon dit nog mooier."
yesterday
Christa Snyman commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Kerkhorlosie in Calitzdorp

"Baie mooi met die raam wat die blare vorm om die mooi toring."
yesterday
Christa Snyman commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Op ’n afstand kyk, foto.

"Baie mooi oomblik wat jy raakgesien het, stem saam dat die skaduwees bietjie pla."
yesterday
Christa Snyman commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

2 Verskillende Reiers

"Mooi foto, hou van die weerkaatsing in die water."
yesterday
Christa Snyman commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Sappige springkaan vir ontbyt

"Pieter, ek verstom my aan jou sukses met voels wat goggas of vissies vang. Jou tydsberekening was weer eens perfek met hierdie foto."
yesterday
Christa Snyman commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Tussen die bome

"Pragtig Gabriel, hou van die diepte wat die laning gee aan die foto."
yesterday

Christa Snyman's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (23 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:21am on February 2, 2018, Tina le Grange said…

Baie dankie Christa vir jou mening oor die oorspronklike foto van die maan - dit laat my dink.

At 8:01am on November 24, 2017, Josef Steyn said…

Vissie- Christa, kyk gerus my kommentaar.

At 9:46pm on August 22, 2017, Tina le Grange said…

Baie dankie JJ;  ek gee vir jou al die krediet.

Baie dankie Christa ek waardeer.

Ek laai nog 'n foto af in swart en wit wat ek getoor het kyk gerus

At 9:02pm on August 16, 2017, Tina le Grange said…

My sebra-foto

Hallo Christa, welkom terug!  Baie  dankie vir jou kommentaar - ek waardeer.

At 9:12pm on March 29, 2017, Tina le Grange said…

My Paddastoel-foto:

Christa, ek het vet pret gehad met die neem van die klein paddastoeltjie en my man gryp toe die selfoon om my in aksie af te neem.

Hieronder my antwoord aan die ander wat kommentaar gelewer het:

Willie baie dankie vir jou kommentaar, ook aan jou Hennie, SJ, Frans en Christa;  by elkeen van julle se insette leer ek.

Omdat die Paddastoeltjie skaars 4cm gewees het, met die gras en my tuisgemaakte 'donkerkamer' sou ek nie my groot driepoot kon gebruik nie maar ek sal wel dalk 'n heel kleintjie kan koop vir so-iets?

SJ, ek het 'n 'remote shutter' maar het skoon vergeet dat ek dit hier moes gebruik het, dankie vir die wenk.

Frans ek het die Sigma 18 - 250mm (travel lens) gebruik

At 8:48pm on March 25, 2017, Tina le Grange said…

Christa dankie vir jou kommentaar by my Melkbos-foto.

Dit was die mooiste dag, Coenie se verjaardag en ons huweliksherdenking

So spesiaal om die dag met so 'n toneel te kon afsluit.

At 9:30pm on March 7, 2017, Tina le Grange said…

Christa jou verjaardag is amper verby; ek hoop dit was 'n heerlike bederfdag gewees en dat jou nuwe lewensjaar gevul sal wees met goeie gesondheid, baie vreugde en emmersvol foto-geleenthede.  Groete Tina 

At 8:59am on March 7, 2017, Doretha Kock said…

Christa, hoop jy verjaar lekker en mooi en goeie wense toegewens vir die toekoms.

At 10:39pm on May 13, 2016, Riaan said…

dki Christa, hoop nie jy't eendag nodig om my te wil afhaal nie, hehehe

At 8:34pm on September 11, 2015, Tina le Grange said…

Hallo Christa, ek mis jou in Fotoskool se klas en wag vir jou foto's en kommentaar.  Groete :-)

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html