Christene Vanessa leach
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (18)
  • Photo Albums
  • Videos

Christene Vanessa leach's Friends

  • Anita du Toit
 

Christene Vanessa leach's Page

Latest Activity

Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Christene Vanessa leach's photo
Thumbnail

IMG_9453

"Pragtig  "
Nov 20
Rika Schoeman commented on Christene Vanessa leach's photo
Thumbnail

IMG_9453

"Baie mooi Christene."
Nov 20
Willie Schoombee commented on Christene Vanessa leach's photo
Thumbnail

IMG_9453

"Die een wat vlieg se rooi in die vlerke is pragtig, Rooivlerkspreeus, die igter agtergrond maak amper dat dit silhoeëtte is, maar tog bietjie detail. Interessante resultaat  Christene agv onderbeligting."
Nov 20
Tersia Weitsz commented on Christene Vanessa leach's photo
Thumbnail

IMG_9453

"Bietjie donker maar baie mooi"
Nov 20
Doretha Kock commented on Christene Vanessa leach's photo
Thumbnail

IMG_9453

"Baie mooi."
Nov 20
Hennie Cronjé commented on Christene Vanessa leach's photo
Thumbnail

IMG_9453

"Dis pragtig en treffend. Treffend, weens die sterk kontras veroorsaak deur die swart voëls teen die ligter agtergrond. Die voëls is donker weens hul kleur en die helderder agtergrond. Om hulle bv lig te kry, moes jy die kamera se ligskuif…"
Nov 20
Christene Vanessa leach posted a status
"Goeiedag almal, die foto nie noodwendig goed nie maar op die regte oomblik geskied,"
Nov 20
Christene Vanessa leach posted a photo
Nov 20
Pieter Steyn commented on Christene Vanessa leach's photo
Thumbnail

17 copy

"Goeie een - stem saam met Anita Karen"
Nov 19
Pieter Steyn commented on Christene Vanessa leach's photo
Thumbnail

17 copy

"hou die oog op die bal - baie mooi een Karen"
Nov 19
Rika Schoeman commented on Christene Vanessa leach's photo
Thumbnail

17 copy

"Goeie aksie-foto Christene."
Nov 19
Hennie Cronjé commented on Christene Vanessa leach's photo
Thumbnail

17 copy

"'n Mooi aksiefoto. Die konsentrasie op sy gesig is baie treffend. Miskien jammer die bal is nie heeltemal in nie."
Nov 19
Gerrie Lambrechts commented on Christene Vanessa leach's photo
Thumbnail

17 copy

"Ek glo dit was ’n vinnige foto, goed gedoen."
Nov 19
Doretha Kock commented on Christene Vanessa leach's photo
Thumbnail

17 copy

"Mooi aksie en die skadu deel van die gesig mooi duidelik."
Nov 19
Tersia Weitsz commented on Christene Vanessa leach's photo
Thumbnail

17 copy

"Ek sou ook graag die hand en die bal in die foto wou sien.  Son skerp maar jou fokus baie mooi"
Nov 19
Tersia Weitsz commented on Christene Vanessa leach's photo
Thumbnail

17 copy

"Ek sou ook sê hand en bal sou ek in geheel wou sien. Son bietjie skerp maar fokus is goed"
Nov 19

Christene Vanessa leach's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html