Cindy Nel
  • Female
  • Kroonstad
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (144)
  • Photo Albums
  • Videos

Cindy Nel's Friends

  • Elsa crous
  • Elma Coetsee
  • JJ
  • Louisa van Niekerk
  • Renette van der Merwe
  • Pieter Steyn
  • Gerrie Lambrechts
  • Anita du Toit
  • Pierre Hardinge
  • Donald E Jacobs 2nd
 

Cindy Nel's Page

Latest Activity

Christa Snyman commented on Cindy Nel's photo
Thumbnail

Straatlig

"Pragtige foto Cindy."
Sep 16
Christa Snyman commented on Cindy Nel's photo
Thumbnail

sonsondergang

"Baie mooi Cindy!"
Sep 16
Hennie Cronjé commented on Cindy Nel's photo
Thumbnail

sonsondergang

"Pragtig!!! Ek hou amper meer van hierdie een as die ander een, hoewel beide baie goeie en mooi foto's is. Hierdie foto is perfek uitgevoer."
Sep 16
Hennie Cronjé commented on Cindy Nel's photo
Thumbnail

Straatlig

"Indrukwekkend! Mooi en goed gefotografeer. Dis 'n baie treffende foto."
Sep 16
Fred Beck liked Cindy Nel's photo
Sep 16
Dine Potgieter commented on Cindy Nel's photo
Thumbnail

Straatlig

"Baie goed - ek hou van die weergawe."
Sep 16
Josef Steyn commented on Cindy Nel's photo
Thumbnail

Straatlig

"Weereens uitstekend Cindy. Jy wys ook hoe belangrik dit is om nie met net een invalshoek tevrede te wees nie."
Sep 16
Josef Steyn commented on Cindy Nel's photo
Thumbnail

sonsondergang

"Uitstekend gedoen Cindy. Jy het baie moeilike beligting uitstekend hanteer. Oorweeg om die stukkie plantmateriaal regs onder uit te haal."
Sep 16
Vida van Schalkwyk liked Cindy Nel's photo
Sep 16
Cindy Nel posted photos
Sep 16
Dine Potgieter commented on Cindy Nel's photo
Sep 15
Anita du Toit commented on Cindy Nel's photo
Thumbnail

Onweer

"Ek hou van die sagte gevoel wat die foto weergee.. WD Cindy"
Sep 9
Gerrie Lambrechts commented on Cindy Nel's photo
Thumbnail

Onweer

"Mooi lyne en kleure.  Mooi gesien en geneem."
Sep 8
Josef Steyn commented on Cindy Nel's photo
Thumbnail

Onweer

"Goed gedoen Cindy. Die onweer is indrukwekkend."
Sep 8
Willie Schoombee commented on Cindy Nel's photo
Thumbnail

Onweer

"Cindy dit is ñ pragtige foto wat jy goed gefotografeer het. Fred maak ñ baie goeie stelling."
Sep 8
Fred Beck commented on Cindy Nel's photo
Thumbnail

Onweer

"Cindy, mooi foto, maar noem graag iets wat ek dikwels met my eie fotos doen. Indien jy met `n skootrekenaar werk, laat sak jou skerm stadig agtertoe en kyk die effek wat dit op die  beligting het, Sodoende kan jy beligting verskille waarneem…"
Sep 8

Cindy Nel's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (8 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:30pm on July 19, 2014, Liz said…

Geluk met die verjaarsdag meisie!! Groetnis

At 4:46pm on July 19, 2014, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag, Cindy;  goeie wense vir jou nuwe lewensjaar.  Ons mis jou gesiggie en foto's op Fotoskool.

At 7:27am on July 19, 2014, Henry Inocco said…

Happy birthday Cindy!

At 6:41am on February 14, 2014, Chris de Vos said…

Baie mooi fotos Cindy.....natuurlike aanvoeling vir goeie fotos...great eienskap!!

At 12:33pm on January 30, 2014, Pierre Hardinge said…

Hallo Cindy....jy kan my help sodat ek jou kan help....lol....watter sagteware gebruik jy om jou fotos te verwerk? Dit sal my help om te weet wat jy gebruik sodat jy kan verstaan.

At 7:32pm on January 7, 2014, Anita du Toit said…

Cindy ons gesels altyd by Main Room onderkant die swart koppe.. Groups.. daar sal jy sommer gou gehelp word met vrae, of sommer net lekker chat

At 7:28pm on January 7, 2014, Anita du Toit said…

Dis reg Cindy, ons het in die verlede 3 foto's gelaai, maar nou is dit net 1 per dag. Jy kan onder die "Groups" ekstra foto's laai, maar word nie deur Prof Hennie gekrit nie net ons klomp. Vra maar as jy onseker is oor iets.

At 7:20pm on January 7, 2014, Anita du Toit said…

Welkom by Fotoskool Cindy, ek hoop jy geniet dit hier

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html