Claudi Lourens
  • Female
  • Free State
  • South Africa
Share

Claudi Lourens's Friends

  • Ella Fourie
  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • Gerrie Lambrechts
  • Elaine Els

Claudi Lourens's Groups

Claudi Lourens's Discussions

Wit en Swart

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Oct 30, 2016. 5 Replies

Baie dankie vir almal se kommentaar, dit help baie. Ek wil weet of ek jul mag vra watter van my wit en swart foto's die mooiste is? Ek moet dit inskryf vir ons klub en die tema is wit en swart. Baie…Continue

 

Claudi Lourens's Page

Latest Activity

Rika Schoeman commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Still lewe 2

"Die beligting bring die kleure van die radyse en die groen blare goed uit Claudi."
Thursday
Tersia Weitsz liked Claudi Lourens's photo
Thursday
Johan de Beer commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Still lewe

"Mooi foto , jy het reeds goeie raad gekry"
Thursday
Gerrie Lambrechts commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Still lewe 2

"Jy het nou die worteltjies van die radysies mooi ingebring.  Die gebreide deel kan dalk geblur word."
Thursday
Claudi Lourens posted photos
Thursday
Claudi Lourens posted a status
"Baie dankie vir almal se kommentaar."
Thursday
Rika Schoeman commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Still lewe

"Die kleure verskaf goeie kontras teen die agtergrond van die bord."
Thursday
jan jordaan commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Still lewe

"BAIE MOOI "
Thursday
Gerrie Lambrechts commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Still lewe

"Mooi beplan en geneem.  Ek sou dink daar moes nog minder agtergrond agter die plank wees. Jy kan dit dalk meer blur."
Thursday
Dine Potgieter commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Still lewe

"Baie mooi - landskapsfotografie klink na minder moeite!"
Jul 17
Hennie Cronjé commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Still lewe

"Dis 'n interessante foto.  Soos met die fotografie van kos, is lig van die uiterste belang in hierdie soort fotografie. Wat jy hier nodig gehad het, is lig van albei kante af.  Verder, omdat mens die lang worteltjie aan elk…"
Jul 17
Willie Schoombee commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Still lewe

"Claudi ñ pragtige stil lewe met goeie plasing van die radyse. Goed gefotografeer."
Jul 17
Claudi Lourens posted a status
"Baie dankie almal!"
Jul 17
Christa Snyman commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Ys koud

"Pragtig, Claudi!"
Jul 15
Josef Steyn commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Ys koud

"Baie mooi ryp-foto. Dit was omtrent koud!"
Jul 15
Hennie Cronjé commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Ys koud

"Dis pragtig! 'n Mooi diagonale lyn met pragtige detail. Mens sou graag die takkie met blare alles in fokus wou hê, met die agtergrond geblur. As jy dus die f-stop baie opstoot, gaan die blur agter weg. Die antwoord is om twee of drie…"
Jul 15

Claudi Lourens's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:40am on December 21, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Claudi, hoop jy word gruwelik bederf vandag! :-)

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html