Colin Hill
  • Male
  • Krugersdorp, Gauteng
  • South Africa
Share

Colin Hill's Friends

  • Dawid Roos
  • Ilse Pretorius
  • Louisa van Niekerk
  • Dine Potgieter
  • Itumeleng Mokhele
  • Gerrie Lambrechts
  • Frans Venter
  • Frans van Heerden
  • Tersia Weitsz
  • Hennie Cronjé

Colin Hill's Discussions

Wat is die volgende stap

Started this discussion. Last reply by Karen Kemp Aug 24. 5 Replies

Ek het die afgelope ses weke baie tyd gehad om te dink en te beplan oor my toekoms na 'n redelike ernstig mediese situasie.  Ek besef ek was die afgelope seker 18 maande min op die blad.  Dit was…Continue

Video

Started Feb 2, 2015 0 Replies

Ek het 'n versoek gekry om vir 'n kerk 'n reeks 15-20 minuut videos te maak.  Ek het 'n Pentax K5 wat video kapasiteit het, maar het gehoor dat dit nie altyd die beste kwaliteit gee nie. Ek oorweeg…Continue

Fotografie as n besighrid

Started this discussion. Last reply by Frans van Heerden Feb 1, 2015. 3 Replies

Ek sou graag my fotografie in n besigheid wil omskep. Ek het al n troue, doop en kinderpartytjies afgeneem. Ek het nou twee keotasies gedoen waar mense se ek is te duur. Ek het goed naborsong gedoen…Continue

Wat gemaak met al die fotos

Started this discussion. Last reply by Piet Nel Jan 7, 2015. 4 Replies

Ek het heerlik vakansie gehou en het meer as n duisrnd fotos, wat ek kan raam. Almal natuur, blomme en voels. Toe kom die vraag by my op, wat mask ek nou met al die fotos? veral die Disablom en mooi…Continue

 

Colin Hill's Page

Latest Activity

Dine Potgieter commented on Colin Hill's photo
Thumbnail

Daglellie

"Pragtige foto!"
Oct 27
Gerrie Lambrechts commented on Colin Hill's photo
Thumbnail

Daglellie

"Alles sommer net baie pragtig."
Oct 27
Magda vd Merwe commented on Colin Hill's photo
Thumbnail

Daglellie

"Pragtige foto Colin."
Oct 27
Tersia Weitsz commented on Colin Hill's photo
Thumbnail

Daglellie

"Baie mooi gedoen Colin, lig en kleure besonders"
Oct 27
Ilse Pretorius commented on Colin Hill's photo
Thumbnail

Roos 3

"Hou baie van die kleur, lieflike foto"
Oct 27
Ilse Pretorius commented on Colin Hill's photo
Thumbnail

Daglellie

"Wow baie goed!"
Oct 27
Ilse Pretorius liked Colin Hill's photo
Oct 27
Ilse Pretorius liked Colin Hill's photo
Oct 27
Willie Schoombee commented on Colin Hill's photo
Thumbnail

Daglellie

"Ja Colin dit is ñ pragtige foto en goed uitgevoer met daardie mooi lig.WD!"
Oct 27
Josef Steyn commented on Colin Hill's photo
Thumbnail

Daglellie

"Mooi skerp en met goeie kontras. Ek is bly die boek help."
Oct 27
Hennie Cronjé commented on Colin Hill's photo
Thumbnail

Daglellie

"Pragtig met baie goeie beligting, wat gesorg het vir die behoud van kleure en kontraste. Ook mooi skerp. Die swart agtergrond werk ook uitstekend. Baie mooi!"
Oct 27
Colin Hill posted a photo

Daglellie

Geneem volgens die "resep in "Hennie en Josef se boek. Ons noem dit 'n daglellie wat in die oggend begin oopgaan en so teen vieruur in die middag mooi oop is maar moreoggend val die dood af en dan begin volgende blom oopgaan
Oct 27
Colin Hill commented on Colin Hill's photo
Thumbnail

Roos 3

"Baie dankie vir die mooi kommentaar dit is motiverend"
Oct 27
Rassie van Graan commented on Colin Hill's photo
Thumbnail

Roos 3

"Ja, pragblom!"
Oct 26
Marenschia Goosen commented on Colin Hill's photo
Thumbnail

Roos 3

"Pragtig"
Oct 26
Josef Steyn commented on Colin Hill's photo
Thumbnail

Roos 3

"Jou beste roos sover Colin. Regtig mooi."
Oct 26

Colin Hill's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:54pm on August 1, 2017, Riaan said…

Colin hier's my e-pos adres waardeur ek graag kontak wil maak asb.

riaanforx@gmail.com

At 10:52am on February 24, 2015, Tina le Grange said…

Baie geluk met jou verjaardag Colin;  geniet jou dag en moenie ophou foto's neem nie.

At 6:41am on February 24, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, ons sien uit na nog vele foto's.  Geniet die dag.

At 5:15pm on February 23, 2015, Elsa crous said…

 Baie geluk met jou verjaarsdag Colin mag daar 'n mooi jaar vir jou wag

At 7:49pm on February 20, 2015, Magda vd Merwe said…

Hallo Colin, die foto v/d jakkalsvoel het jy gevra oor die Lens.

Canon lens 300mm.

At 8:07am on February 24, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaardag Colin, hoop jy het ook 'n lekker dag en goeie jaar met volop fotogeleenthede

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html