"Landskappe doen gewoonlik beter met panorama-tipe foto's, maar hier werk die portret formaat goed omdat die boom 'n sterk fokuspunt is met die donker lug bo 'n sekondêr. Die kontras is baie goed."
"Corlene, dit is 'n kwaliteit foto! Behalwe die goeie komposisie dra die ryk kleure baie by. Die takke wat na die deur toe wys, dra jou oog soontoe (visuele dinamika). Mooi!"