Corné Viljoen
  • Male
  • Secunda
  • South Africa
Share

Corné Viljoen's Discussions

Sport foto's

Started this discussion. Last reply by gabriel parsons Feb 10. 1 Reply

Goeie dag ek is opsoek na raad. Ek het n canon 1000D met n 70-300 sigma lens. Ek wil graag meer sport foto's neem en is bewus van die shutter priority maar weet ook dat apature en beligting n GROOT…Continue

 

Corné Viljoen's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Corné Viljoen's blog post Sport foto's
"Hallo Corné. Ja, dis 'n lekker uitdaging wat jy het. Ek hoop net dis nie al verby nie!  Jou kamera vergroot foto's met 50% omdat dit 'n halfraam kamera is. Dws met jou lens het jy 'n fokale afstand van ongeveer…"
Mar 14
Tina le Grange commented on Corné Viljoen's blog post Sport foto's
"So jammer Corné ek kan ongelukkig nie help nie. Alle sukses vir jou! "
Mar 13
Corné Viljoen posted a blog post

Sport foto's

Goeie dag almal. Ek is n ou lid van Fotoskool maar baie onaktief. Ek wil graag met sport foto's begin neem. Ek het al bietjie opgelaas oor van my "settings" maar wil graag raad vra. Ek het n canon 1000D met n 70-300 sigma lens. Ek is in besit van n monopod en hopelik genoeg memory kaarte. Ons byeenkoms is in standerton (middag aand). Enige raad/advies om die foto ervaring meer "professioneel" te maak en die foto uitkomste mooier?Dankie.See More
Mar 12
gabriel parsons replied to Corné Viljoen's discussion Sport foto's
"Dagse Corne Na aanleiding van jou naavraag oor sport fotografie. Sommer net n bietjie algmene inligting. Jou toerusting kan werk vir sekere sporte maar n bietjie meer glas is heelwaarskynlik nodig. Byvoorbeeld n 150-500mm  Sport is n diverse…"
Feb 10
Corné Viljoen posted a discussion

Sport foto's

Goeie dag ek is opsoek na raad. Ek het n canon 1000D met n 70-300 sigma lens. Ek wil graag meer sport foto's neem en is bewus van die shutter priority maar weet ook dat apature en beligting n GROOT verskil maak. Die byeenkoms is in Standerton (skole atletiek) middag/aand. Enige raad is welkom ek het al gehoor van panning sal dit wil probeer. Ek is in besit van n monopod indien nodig.DankieSee More
Feb 8
Corné Viljoen updated their profile
Nov 24, 2015
Cecelia Gouws liked Corné Viljoen's photo
Mar 4, 2012
Hennie Cronjé commented on Corné Viljoen's photo
Thumbnail

Na die reën

"Dis goed dat jy die horison so lekker laag geplaas het. Gevolglik val die klem sterk op die mooi wolke, sonder dat iets mens se aandag wegtrek."
Mar 4, 2012
Corné Viljoen posted a photo

Na die reën

In bloem
Mar 3, 2012
Michael Cronje commented on Corné Viljoen's photo
Thumbnail

Kruger Wildtuin

"Ooo ok ek sien! Nee wat ek eintlik bedoel is gecrop soos die oorspronklike foto geneem is. Dit sou net n bietjie meer balans gegee het. Maar soos ek gese het baie mooi foto! :)"
Dec 22, 2011
Corné Viljoen commented on Corné Viljoen's photo
Thumbnail

Kruger Wildtuin

"Hey Michael nee boom is nie gecrop nie.  Ek is nuut in die tydverdryf so ek sien nog nie al die fynere detail raak nie.  Al 4 fotos is oorspronklikes geen rekenaar werk is aan hul gedoen nie.  Dit is die rede dat ek by fotoskool…"
Dec 22, 2011
Michael Cronje commented on Corné Viljoen's photo
Thumbnail

Kruger Wildtuin

"Baie mooi! maar hoekom is die boom gecrop? "
Dec 22, 2011
Elaine Els liked Corné Viljoen's photo
Dec 20, 2011
Elaine Els liked Corné Viljoen's photo
Dec 20, 2011
Annatjie Conradie liked Corné Viljoen's photo
Dec 19, 2011
Annatjie Conradie liked Corné Viljoen's photo
Dec 19, 2011

Corné Viljoen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Corné Viljoen's Blog

Sport foto's

Posted on February 8, 2018 at 5:42am 2 Comments

Goeie dag almal. Ek is n ou lid van Fotoskool maar baie onaktief. Ek wil graag met sport foto's begin neem. Ek het al bietjie opgelaas oor van my "settings" maar wil graag raad vra. Ek het n canon 1000D met n 70-300 sigma lens. Ek is in besit van n monopod en hopelik genoeg memory kaarte. Ons byeenkoms is in standerton (middag aand). Enige raad/advies om die foto ervaring meer "professioneel" te maak en die foto uitkomste mooier?
Dankie.

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html