Cornelia Bronkhorst
  • Female
  • Welkom, Free State
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (4)
  • Photo Albums
  • Videos

Cornelia Bronkhorst's Friends

  • leandrie
  • Diane Buchanan
  • Karen Kemp
 

Cornelia Bronkhorst's Page

Latest Activity

Piet Nel liked Cornelia Bronkhorst's photo
Jul 19, 2016
Hennie Cronjé commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

Chobe Seekoeigeveg

"Digitale foto's het verwerking nodig, of ons daarvan hou of nie. Daar's goeie redes voor, waarop ek nie nou wil ingaan nie. Een is egter dat sharpening amper universeel nodig is - soos in hierdie foto. Andersinds is hierdie foto baie goed…"
Jul 19, 2016
Donald Daniel Jacobs commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

Chobe Seekoeigeveg

"mooi aksie foto"
Jul 18, 2016
Pieter Steyn commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

Chobe Seekoeigeveg

"Goeie een klaar raad gekry"
Jul 18, 2016
Josef Steyn commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

Chobe Seekoeigeveg

"Hou so aan. Ek vermoed die sluiterspoed was dalk ook 'n bietjie laag. Sterkte met jou verdere pogings."
Jul 18, 2016
Carl Joubert commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

Chobe Seekoeigeveg

"Baie bevoorreg om so iets te kan beleef, mooi een Cornelia."
Jul 18, 2016
Tersia Weitsz commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

Chobe Seekoeigeveg

"Goeie raad gekry en behoort baie te help"
Jul 18, 2016
Gerrie Lambrechts commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

Chobe Seekoeigeveg

"Jy het darem nou lank weg gebly.  Welkom terug.  Ek glo dit is die beweging van die seekoei wat die focus so bietjie laat blur het.  Nogtans mooi geneem."
Jul 18, 2016
Magda vd Merwe commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

Chobe Seekoeigeveg

"Goeie raad gekry by Elna Cornelis. Ek stem saam"
Jul 18, 2016
Elna Geringer commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

Chobe Seekoeigeveg

"Cornelia, hier is aksie in die foto maar die kontras en fokus is baie sag. Aan die fokus gaan jy nou niks kan doen nie want di hou die foto duer die kamera lens gesien is, maar jy kan die kontras opskuif met sagteware. Onthou dat ons digitale…"
Jul 18, 2016
Cornelia Bronkhorst posted a photo

Chobe Seekoeigeveg

Ek het in 2015 in Augustus by Kasane 'n draai gemaak en kon 'n reeks fotos neem van 'n seekoeigeveg in die water. uitstekende fotogeleentheid. hiedie is my gunsteling foto van die geveg. Gladnie geedit nie.
Jul 18, 2016
Karen Kemp commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

IMG_0591

"Baie mooi Corne..werklik gevoelvol! Die Lig kry ons aan die voet van die kruis!"
Jul 17, 2014
Amanda Coertze liked Cornelia Bronkhorst's photo
Jul 17, 2014
Tina le Grange commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

IMG_0591

"Cornelia ek hou van die beligting en die hoek vanwaar jy die foto geneem het. 'n toneel van rus en vrede"
Jul 16, 2014
Henriette Auerswald commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

IMG_0591

"Alles werk pragtig saam vir n "gevoel" foto"
Jul 16, 2014
Donald Daniel Jacobs commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

IMG_0591

"besonderse foto"
Jul 16, 2014

Brand spanking new

No, this is not my camera, but me. I have a Canon PhotoShot SX 130 LS. What can I do with it.  Ther are a few things I would like to do. Some I know will not be possible. I will not be able to take macro shots, Or would I? And photos of the moon. I had a photographer friend set it up toe be able to take good photos, but that is it. Driving pass a strange formation is okay, but that bird that sis in the grass, no that becomes a small dot. Please help.

Thank you for fotoskool. I think I willstill get quite addicted to it.

Cornelia Bronkhorst's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:09pm on May 15, 2014, Pieter Steyn said…

BAie welkom hier, sal dit aangenaam en leersaam vind - al wat kort is foto en profile foto en jy is aan die gang

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html