Cornelia Bronkhorst
  • Female
  • Welkom Vrystaat
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (3)
  • Photo Albums
  • Videos

Cornelia Bronkhorst's Friends

  • Karen Kemp
 

Cornelia Bronkhorst's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

IMG_20170602_095355_992

"Baie welkom ook van my kant af  en ek hoop ons gaan nog baie fotos van jou sien. Hier by Fotoskool leer ons almal saam,by mekaar en veral by die wat baie meer as ons weet en hulle kennis aan ons oordra. Om raad en kommentaar te gee, is dit soms…"
Jun 6, 2017
Tersia Weitsz commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

Fotor_149657316274521

"Cornelia, goeie idee hier"
Jun 5, 2017
Cornelia Bronkhorst commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

Fotor_149657316274521

"Dankie. Dis nogal meer klem op die oog. Ek sien die oog is nie in die middel nie. Dit lyk goeg, maar wat was jou rede. Ek wil al hierdie tip in my vleisrekenaar bêre."
Jun 4, 2017
Hennie Cronjé commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

Fotor_149657316274521

"Dit gaan hier om die oog, wat die fokuspunt is. Bolangs het jy te veel ekstras wat neig om mens se aandag weg te trek van die oog. Onthou, eenvoud is die sleutel tot goeie fotografie. Onder het ek die foto gecrop om eenvoud te demonstreer. Vra…"
Jun 4, 2017
Gerrie Lambrechts commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

Fotor_149657316274521

"Kontras is baie mooi. Daar was seker bietjie beweging. "
Jun 4, 2017
Cornelia Bronkhorst commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

Fotor_149657316274521

"Dankie.Hierdie foto is met my selfoon geneem. As ek reg onthou was die fokus op die kop gerig. Ek gaan binnekort meer fotos neem. Hierdie keer met my kamera. Dan sal ek konsentreer op die fokuspunt."
Jun 4, 2017
Josef Steyn commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

Fotor_149657316274521

"Interessante foto Cornelia. Ek sou graag die oog skerper wou sien. Dit wil lyk asof die fokus op die voorkop was. Gebruik jy 'n enkel fokuspunt of dalk almal? Sal graag wil hoor."
Jun 4, 2017
Cornelia Bronkhorst posted a status
"Please help me renaming my photos I am using Vdacm tablet an als Fotor."
Jun 4, 2017
Cornelia Bronkhorst posted a photo
Jun 4, 2017
Cornelia Bronkhorst commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

IMG_20170602_095355_992

"Baie dankie vir elkeen se kommentaar. Dit gee my moed dat ek darem iets weet van fotografie.Ek gaan prbeer om gereed iets te laas el julle kan maar kritiek lewer. Dis tog die enigse manier om te leer."
Jun 3, 2017
Hennie Cronjé commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

IMG_20170602_095355_992

"Baie welkom op Fotoskool, Cornelia. Ek hoop jy gaan dit baie geniet en ook baie leer. Dis 'n pragtige foto met baie mooi weerkatsing en sterk kleure. Ook goeie kontraste met skerp fokus. Jy het ook die lug goed beperk in grootte, omdat daar nie…"
Jun 3, 2017
Doretha Kock commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

IMG_20170602_095355_992

"Lieflike weerkaatsing met baie mooi kleure."
Jun 3, 2017
Gerrie Lambrechts commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

IMG_20170602_095355_992

"Welkom terug, ons hoop jy gaan nou meer kere hier verskyn.  Pragtige foto.  Mooi beplan."
Jun 2, 2017
Josef Steyn commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

IMG_20170602_095355_992

"Welkom Cornelia. Jy skop sommer af met 'n mooi foto."
Jun 2, 2017
Tersia Weitsz commented on Cornelia Bronkhorst's photo
Thumbnail

IMG_20170602_095355_992

"Baie welkom Cornelia, baie mooi refleksie gekry en mooi foto.  Dalk n stukkie bo afsny?  "
Jun 2, 2017
SJ Botha liked Cornelia Bronkhorst's photo
Jun 2, 2017

Cornelia Bronkhorst's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html