Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Daan Potgieter Jul 24, 2012. 7 Replies 0 Likes
Waar kan 'n mens oral gaan soek vir gebruikte arikels. Spesifiek lense. As iemand inligting het asb.Continue
Daan Potgieter commented on Gerhard Oosthuizen's blog post Raad?
Daan Potgieter commented on Gerhard Oosthuizen's blog post Raad?
Daan Potgieter commented on Geo Jooste's photo
Daan Potgieter commented on Daan Potgieter's photo
Rudolph Muller said… Mooi Daan! Is dit die oos Vrystaat?
Jaco Prinsloo said… Hi Daan, yip dit is scary en lekker......, dit is regtig nogal wonderlike mense wat graag uit hulle harte gee ne..! alles is opbouende kritiek, ek hou daarvan!
Jaco Prinsloo said… hi Daan, dankie dat jy my van Fotoskool vertel het!! gaan kyk bietjie my foto met naam " Scary"
Michael Coomans said… Baie geluk en seënwense vir die laaste trek na 60. O gaats da gee ek jou ouderdom weg.
Geo Jooste said… Dankie Daan,jy sal nie spyt wees met die belangstelling in fotografie nie.Jy moet saam met my kom,een aand,na die Bloemfonteinse kameraklub-dit is regtig die plek waar jy baie leer en baie ouens met dieselfde belangstelling ontmoet--ouens wat jy dalk alreeds ken.Praat met my as jy wil gaan ,dan kan jy sommer die eerste keer saam my gaan
lekker dag
Michael Coomans said… Hello Daan
Welkom op fotoskool. Nou beter jy joiu kamera leer ken en op kursus gaan dat ju saam met ons pro's kan praat. michael
© 2013 Created by Igno van Niekerk.