Dana Pienaar
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Dana Pienaar's Friends

  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard
  • Piet Nel
  • Sanet
  • Chris maritz
  • Numanri Botes
  • Gerrie Lambrechts
  • Daleen Nel
  • Jackie Blackford
  • Liz
  • Annatjie Conradie
  • Basil Spencer-Hicken
  • Johan van Zyl
  • Rudi Kleynhans
  • Emil Thompson

Dana Pienaar's Discussions

Totsiens Anton (Hammerl)

Started May 20, 2011 0 Replies

Ek het Anton Hammerl glad nie geken nie, maar steeds is dit so hartseer dat 'n fotograaf wat 'n passies vir sy werk en fotografie gehad het en vir niemand 'n bedrieging ingehou het nie, so wreed…Continue

Wat van 'n weeklikse tema ?

Started this discussion. Last reply by Dana Pienaar Mar 7, 2011. 7 Replies

Net 'n gedagte. Dit kan of ons fotografiese horisonne verbreed, of dit kan glad nie werk nie. Wat van 'n weeklikse tema ? Ons vra ons lede om 52 temas saam te stel. Een tema vir elke week van die…Continue

Hulp met toerusting

Started this discussion. Last reply by Igno van Niekerk Feb 15, 2011. 4 Replies

 Hi Igno, Hennie en Robbie. Ek was vir etlike jare betrokke by video produksies, en dan spesifiek trou-video’s en so hier en daar ‘n “corporate”. My video cameras is nou gebêre en ek wil as ‘n…Continue

 

Dana Pienaar's Page

Latest Activity

Christa Snyman commented on Dana Pienaar's photo
Thumbnail

Cathederal Peak 11/10/2017

"Pragtige foto van 'n besondere mooi toneel."
Nov 1
Josef Steyn commented on Dana Pienaar's photo
Thumbnail

Cathederal Peak 11/10/2017

"Pragtig met met mooi kleure, goeie komposisie en goeie horisontale en vertikale balans."
Nov 1
Adriaan Loots commented on Dana Pienaar's photo
Thumbnail

Cathederal Peak 11/10/2017

"Baie goed geneem Dana."
Nov 1
Willie Schoombee commented on Dana Pienaar's photo
Thumbnail

Cathederal Peak 11/10/2017

"Jy is reg Dana en jou foto bevestig hierdie pragtige Landskap. WD!"
Nov 1
Hennie Cronjé commented on Dana Pienaar's photo
Thumbnail

Cathederal Peak 11/10/2017

"Dis pragtig! Baie goed uitgevoer met mooi skerp fokus regdeur en ryk kleure. Mooi!"
Nov 1
Gerrie Lambrechts commented on Dana Pienaar's photo
Thumbnail

Cathederal Peak 11/10/2017

"’n Fotograaf se oog sien altyd die mooie raak.  Baie mooi foto, iets besonders."
Nov 1
Sydney Jaques Armoed commented on Dana Pienaar's photo
Thumbnail

Cathederal Peak 11/10/2017

"Pragtige toneel. WD"
Nov 1
Sandra Mouton liked Dana Pienaar's photo
Nov 1
Ronnie Bresser commented on Dana Pienaar's photo
Nov 1
gabriel parsons commented on Dana Pienaar's photo
Nov 1
Tersia Weitsz commented on Dana Pienaar's photo
Thumbnail

Cathederal Peak 11/10/2017

"Die toneel vra vir n foto, nie net hengel nie!  Baie mooi"
Nov 1
Dana Pienaar posted a photo

Cathederal Peak 11/10/2017

Onverwagte sneeu in Oktober 2017 tydens 'n besoek aan Cathederal Peak KZN. Ons was besig om forel te hengel en die landskap was so mooi dat ek 'n foto moes neem....
Nov 1

Dana Pienaar's Photos

  • Add Photos
  • View All

Dana Pienaar's Blog

Fotoskolers se veld ervarings

Posted on August 12, 2013 at 2:03pm 9 Comments

Hallo al die Fotoskolers wat daarvan hou om die lang pad te vat en in die natuur deur te bring en daar fotos te neem. Ons kom op plekke wat ons soms regtig met ander mense wil deel, of wil soms meer weet oor die moets en moenies van Natuur Parke, die beste kampe en hoe die paaie lyk. Gestel nou maar ek wil Kgalagadi toe gaan, of die Richtersveld besoek, dan kan 'n mede fotoskolers dalk vertel van hulle moets en moenies wat hulle daar ervaar het. So kan ons met hierdie blog vertel van ons…

Continue

Die omgekeerde lens tegniek vir Makro Fotografie.

Posted on April 19, 2011 at 10:30am 6 Comments

Die omgekeerde lens tegniek vir Makro Fotografie.

Ek het eendag ‘n artikel in ‘n die “WEG’ tydskrif raakgeloop met uitstekende makro fotos wat daarin voorgekom het.  Die fotograaf het van die “reverse Lense Technique” gebruik gemaak. Aangesien ek self nie ‘n makro lens vir my (EOS Canon) kamera het nie, het ek besluit om die tegniek uit te toets.  Ek het uitgegaan en gesoek na iets wat vir ‘n makro foto geskik sou wees.  ‘n Baie klein blommetjie met meire daarop wat…

Continue

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:24pm on January 11, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaardag Dana, seen op jou nuwe lewensjaar.

At 9:16pm on January 16, 2012, Alida Naude said…

Dankie Dana. Botswana is my gunsteling vakansie plek.

At 3:20pm on January 11, 2012, Marietjie Whitehead said…

Dana, ook Baie Geluk met jou verjaarsdag !  Hoop jy het 'n heerlike dag, en dat die komende jaar ook vir jou wonderlike fotogeleenthede sal bring !

At 9:25am on January 11, 2012, Rudi Kleynhans said…

Baie geluk met jou verjaarsdag, Dana.  Hoop dit gaan vir jou 'n goeie jaar wees!

At 8:40pm on September 28, 2011, Augi AUGUSTYN said…
Dana baie dankie vir die goeie wense, word opreg waardeer
At 8:28pm on March 28, 2011, ANTOINETTE MARX said…
Dankie dat jy van my pienk tekkies hou.  Ek wil graag jou kommentaar oor my roos se agtergrond hoor. Is dit reg of nie? Laat weet asb
 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html