Dawid Roos
  • Male
  • George
  • South Africa
Share

Dawid Roos's Friends

  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • Christa Snyman
  • Erika Kotze
  • Pieter Steyn
  • Colin Hill
  • Tina le Grange
  • Anita du Toit
  • Josef Steyn

Dawid Roos's Groups

 

Dawid Roos's Page

Latest Activity

Dawid Roos commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Mis

"Mooi Pally...wg"
Wednesday
Dawid Roos commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

IMPI

"Dink ook dit is baie mooi WG"
Wednesday
Dawid Roos commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

DEURMEKAAR

"Hou van die foro Jan..."
Wednesday
Dawid Roos commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Toe rus die ou grote.

"Baie mooi en skerp Gerrie..."
Wednesday
Dawid Roos commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Energie roterend

"Goed gedoen wg"
Wednesday
Dawid Roos commented on JJ's photo
Thumbnail

nou wat nou?

"Ai Oubaas ...."
Wednesday
Dawid Roos commented on Fred Beck's photo
Thumbnail

Jacobsbaai

"Kleure in die foto is vir my ook baie mooi, wg"
Wednesday
Dawid Roos commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

IMG_3436m_edited-1

"Mooi gedoen ...wg"
Wednesday
Dawid Roos commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Sudwala 666. Satan in aksie!

"Dit is regtig mooi gedoen...ja daai 666 Nr spel niks goed nie nê...wg"
Wednesday
Dawid Roos commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Sebras Etosha Onder is die kleurfoto afgelaai

"Mooi foto, dink dit kan werk as jy die oor verwyder...S&W foto baie mooi...het so lanklaas kommentaar op n foto gegee dat ek eerder sal sê dis net n mening."
Wednesday
Dawid Roos liked Vida van Schalkwyk's photo
Aug 29
Dawid Roos liked Dine Potgieter's photo
Aug 29
Dawid Roos liked Josef Steyn's photo
Aug 22
Dawid Roos commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Die Monster

"Hoor jy is nou van die beste lol....mis julle klompie, geniet jou fotografie Elna..dit is n eerlike ding om te doen wg"
Aug 22
Dawid Roos commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Waterbok

"Mooi geneem wg"
Aug 22
Dawid Roos commented on Riaan's photo
Aug 12

Dawid Roos's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (22 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:04pm on February 6, 2017, Tina le Grange said…

Hallo Dawid, ek hoop jy het 'n heerlike verjaardag gehad en dat jou nuwe lewensjaar gesaai sal wees met vreugde, goeie gesondheid en lekker foto-geleenthede.

At 1:22am on February 6, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met nog 'n mylpaal in jou lewe Dawid, mag die komende jaar sonder duwweltjies wees.

At 9:30pm on August 22, 2016, Riaan said…

jy skryf soos van gril by my wurmfoto vandag. ek gaan neem vroeg Saterdagoggend in die mis foto's en later gaan stap ek in 'n Canolaland en sien die mooiste Ladybirds en ander vliegies. Op een plek sien ek van die plante is deur een of ander wurm gevreet en ek druk die spul so bietjie oop om die larwe te soek. So met die eerste oopdruk kom hardloop 'n sakspinnekop van onder 'n blaar so oor my hand en daar voel dit kompleet of iemand my onderstel so 'n handdruk met 'n gevriesde handskoen gee.

Gelukkig was niemand naby om my oor my taalmisbruik aan te spreek behalwe my gewete nie. Kyk daar's normaalweg nie ander gogters wat my ontstig nie maar daar's twee spinnekoppe wat sonder uitsondering sneuwel as ons paaie kruis en dis die sakspinnekop en knopie. veral die sakspinnekop laat my nie skuldig voel want hulle's nogal aggressief.

At 10:14pm on August 11, 2016, Josef Steyn said…

Dawid, ek het ongelukkig nie geweet jy is in daardie omgewing nie. Ek gaan probeer onthou vir 'n volgende keer. Ek sou jou graag wou ontmoet en saam met jou die wereld verken. Spoeg so in volgende jaar in my gewete dat ek nie vergeet nie. Skryf vir my by superfoto7@gmail.com dan begin ons planne maak. 

At 4:39pm on May 8, 2016, Tina le Grange said…

Baie dankie Dawid;  lekker om elkeen se mening te kry.

My wifi was gister baie stadig, maar vandag sukkel ek nie met Fotoskool se webblad nie.

Hennie het my nou gehelp om die effek van die wyehoek te verstaan

At 5:04pm on April 10, 2016, Tina le Grange said…

Dawid dankie vir jou kommentaar en dat jy sê van die f/stop. Ek sou verkies het dat die voorgrond ook in fokus moes wees.

Ons hoor wat sê die ander.

At 4:47pm on March 18, 2016, Riaan said…

hallo Dawid, dankie dat jy die muskiet foto gaan loer het. ivm jou vraag of dit een van die grotes is, nee hierdie een is wel groter as jou gemiddelde, maar ook nie veel nie. die hele lyf is maar so 5mm en dankie vir jou positiewe kommentaar op my pogings

groetnis

Riaan

At 1:36pm on February 6, 2016, Tina le Grange said…

Veels  geluk met jou verjaardag Dawid; geniet die dag en mag jy in jou nuwe lewensjaar toegevou word met baie vrede, vreugde en liefde.

At 1:11pm on February 6, 2016, Anita du Toit said…

Sommer net 'n heerlike verjaarsdag is my wens vir jou mater!!

At 12:34pm on February 6, 2016, JJ said…

Baie geluk Dawid! Wees geseënd!

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html