Dawid Roos
  • Male
  • George
  • South Africa
Share

Dawid Roos's Friends

  • Bruwer Burger
  • Anita du Toit
  • Adriaan Loots
  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • Christa Snyman
  • Erika Kotze
  • Pieter Steyn
  • Colin Hill
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Anita du Toit
  • Mara
  • Josef Steyn

Dawid Roos's Groups

 

Dawid Roos's Page

Latest Activity

Dawid Roos commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Dagbreek

"Baie mooi foto..."
Dec 11
Dawid Roos commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Tegnologie. Sutherland se kleiner teleskope

"Interessant.. sal dit graag self wil gaan beloer.. "
Dec 11
Dawid Roos commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Tegnologie

"Mooi Foto JJ"
Dec 11
Dawid Roos commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Tema : Tegnologie - en Elna

"AI Huey hoop jy het haar bemoedig..mooi foto van haar. "
Dec 4
Dawid Roos commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tema : Tegnologie - Pilansberg se Lugbalonne

"Baie mooi geneem met besonderse kleure..wg "
Dec 4
Dawid Roos commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Min van hulle oor (IMG_2683 g1)

"Stem Pieter.. in die sakkie, gaan nog gebruik word om te wys in die toekoms.. "
Dec 4
Dawid Roos commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Oubaai

"Mooi geneem T..wg "
Dec 4
Dawid Roos commented on Albertyn Potgieter's photo
Thumbnail

Back off

"Goed gevang en n mooi foto."
Dec 4
Dawid Roos commented on Adriaan Loots's photo
Dec 4
Dawid Roos commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Tema: Tegnologie!

"Mooi geneem Willie, en lekker om te kuier met n kers wat brand.. "
Dec 4
Dawid Roos commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Weskus

"Hou van die edit hier...wg "
Dec 4
Dawid Roos commented on Ronell's photo
Thumbnail

Bokkie in die bos

"Mooi geneem..."
Dec 4
Dawid Roos commented on Vida van Schalkwyk's photo
Dec 4
Dawid Roos commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Ek het om die blok gestap om al die drade te vermy.

"Snaaks hoe n ou se oog daai kolletjie raak sien, nogtans n mooi foto Gerrie."
Dec 4
Dawid Roos commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

KIEPERSOL SONSAK

"Dit is baie mooi Carl.."
Dec 4
Dawid Roos commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

tegnologie----_DSC0974

"Mooi geneem en gewys Donald..wg "
Dec 4

Dawid Roos's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (23 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:49pm on September 25, 2018, Tina le Grange said…

Hallo Dawid, ek gebruik nog Photoshop Elements 11 wat maklik is en sal seker een of ander tyd opdateer na die nuuter Elements-programme.

At 9:04pm on February 6, 2017, Tina le Grange said…

Hallo Dawid, ek hoop jy het 'n heerlike verjaardag gehad en dat jou nuwe lewensjaar gesaai sal wees met vreugde, goeie gesondheid en lekker foto-geleenthede.

At 1:22am on February 6, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met nog 'n mylpaal in jou lewe Dawid, mag die komende jaar sonder duwweltjies wees.

At 9:30pm on August 22, 2016, Riaan said…

jy skryf soos van gril by my wurmfoto vandag. ek gaan neem vroeg Saterdagoggend in die mis foto's en later gaan stap ek in 'n Canolaland en sien die mooiste Ladybirds en ander vliegies. Op een plek sien ek van die plante is deur een of ander wurm gevreet en ek druk die spul so bietjie oop om die larwe te soek. So met die eerste oopdruk kom hardloop 'n sakspinnekop van onder 'n blaar so oor my hand en daar voel dit kompleet of iemand my onderstel so 'n handdruk met 'n gevriesde handskoen gee.

Gelukkig was niemand naby om my oor my taalmisbruik aan te spreek behalwe my gewete nie. Kyk daar's normaalweg nie ander gogters wat my ontstig nie maar daar's twee spinnekoppe wat sonder uitsondering sneuwel as ons paaie kruis en dis die sakspinnekop en knopie. veral die sakspinnekop laat my nie skuldig voel want hulle's nogal aggressief.

At 10:14pm on August 11, 2016, Josef Steyn said…

Dawid, ek het ongelukkig nie geweet jy is in daardie omgewing nie. Ek gaan probeer onthou vir 'n volgende keer. Ek sou jou graag wou ontmoet en saam met jou die wereld verken. Spoeg so in volgende jaar in my gewete dat ek nie vergeet nie. Skryf vir my by superfoto7@gmail.com dan begin ons planne maak. 

At 4:39pm on May 8, 2016, Tina le Grange said…

Baie dankie Dawid;  lekker om elkeen se mening te kry.

My wifi was gister baie stadig, maar vandag sukkel ek nie met Fotoskool se webblad nie.

Hennie het my nou gehelp om die effek van die wyehoek te verstaan

At 5:04pm on April 10, 2016, Tina le Grange said…

Dawid dankie vir jou kommentaar en dat jy sê van die f/stop. Ek sou verkies het dat die voorgrond ook in fokus moes wees.

Ons hoor wat sê die ander.

At 4:47pm on March 18, 2016, Riaan said…

hallo Dawid, dankie dat jy die muskiet foto gaan loer het. ivm jou vraag of dit een van die grotes is, nee hierdie een is wel groter as jou gemiddelde, maar ook nie veel nie. die hele lyf is maar so 5mm en dankie vir jou positiewe kommentaar op my pogings

groetnis

Riaan

At 1:36pm on February 6, 2016, Tina le Grange said…

Veels  geluk met jou verjaardag Dawid; geniet die dag en mag jy in jou nuwe lewensjaar toegevou word met baie vrede, vreugde en liefde.

At 1:11pm on February 6, 2016, Anita du Toit said…

Sommer net 'n heerlike verjaarsdag is my wens vir jou mater!!

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html