Dawie Grobler
  • Male
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Dawie Grobler's Friends

  • Louisa van Niekerk
  • Christelle
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Tina le Grange
  • ISSI POTGIETER
  • Gerrie Lambrechts
  • Hennie Cronjé

Dawie Grobler's Groups

 

Dawie Grobler's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Dawie Grobler's photo
Thumbnail

Binnekant van die huis

"Dit is nou regtig baie mooi, goed beplan en geneem."
Feb 24
Tina le Grange commented on Dawie Grobler's photo
Thumbnail

Binnekant van die huis

"Dawie ek stem ook vir die goeie velddiepte, kleur en komposisie."
Feb 24
Tina le Grange commented on Dawie Grobler's photo
Thumbnail

Myn Kaptein se Huis

"Dawie, ditto op Gerrie se goeie kommentaar en welkom-boodskap"
Feb 24
Doretha Kock commented on Dawie Grobler's photo
Thumbnail

Binnekant van die huis

"Puik foto, Dawie."
Feb 24
Dine Potgieter commented on Dawie Grobler's photo
Thumbnail

Binnekant van die huis

"Pragtige foto!"
Feb 24
Tersia Weitsz commented on Dawie Grobler's photo
Thumbnail

Binnekant van die huis

"Dit is pragtig!"
Feb 24
Willie Schoombee commented on Dawie Grobler's photo
Thumbnail

Binnekant van die huis

"Die velddiepte wat jy hier toegepas het Dawie maak dit besonders, ñ pragtige foto! "
Feb 24
Karen Kemp commented on Dawie Grobler's photo
Thumbnail

Binnekant van die huis

"mooi gewees....steeds sy huis? hehe...."
Feb 23
Vida van Schalkwyk commented on Dawie Grobler's photo
Feb 23
Johan Ayres commented on Dawie Grobler's photo
Thumbnail

Binnekant van die huis

"Baie geluk met 'n pragtige foto vol atmosfeer en baie goeie diepte, Dawie."
Feb 23
Dawie Grobler posted photos
Feb 23
Gerrie Lambrechts commented on Dawie Grobler's photo
Thumbnail

Myn Kaptein se Huis

"Jy het die 'kasteel' mooi geplaas en die kontras in kleure is baie mooi skerp.  Die skuins muurtjie voor lei my oog tot by die voordeur. Lekker om weer ’n foto van jou te sien.  Welkom terug."
Feb 23
gabriel parsons commented on Dawie Grobler's photo
Thumbnail

Myn Kaptein se Huis

"Baie goeie foto Dawie"
Feb 23
Rika Schoeman commented on Dawie Grobler's photo
Thumbnail

Myn Kaptein se Huis

"Goeie foto Dawie met mooi kleure, wat mens laat wonder hoeveel lief en leed daar deurleef is."
Feb 23
Doretha Kock commented on Dawie Grobler's photo
Thumbnail

Myn Kaptein se Huis

"Interessante onderwerp, goeie komposisie en mooi kleure."
Feb 23
Tersia Weitsz commented on Dawie Grobler's photo
Thumbnail

Myn Kaptein se Huis

"Baie mooi gedoen"
Feb 23

Dawie Grobler's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:36pm on December 30, 2013, Josef Steyn said…

Dankie Dawie vir jou kommentaar oor my blommetjie. Die blom is een van die Fuschia familie, maar die presiese naam weet ek nie. As jy 'n groot verskeidenheid wil sien, gaan na 'n Fuschia kwekery. Ek ken net een in Johannesburg genaamd "Lady Beth". Hulle het 'n groot verskeidenheid. Ek glo egter dat daar in Pretoria ook sulke kwekerye behoort te wees. Fuschias aard goed in julle omgewing. Hulle verkies om nie in direkte sonlig te staan nie. 'n Bietjie oggendson is nie 'n probleem nie. Vir die res van die dag is halfskadu beter. Van warm middagson hou hulle glad nie.

At 10:16pm on October 4, 2013, Anita du Toit said…

Welkom by Fotoskool Dawie, ons sien uit na jou foto's, en jy moet dit net geniet hier.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html