Dean Swanepoel
  • Male
  • Port Elizabeth
  • South Africa
Share

Dean Swanepoel's Friends

  • Willie Schoombee
  • Lisa
  • lizette ludeke coetzer
  • James Ochse
  • Carl Joubert
  • Willie Botes
  • Renette van der Merwe
  • Pieter Steyn
  • gabriel parsons
  • Gerrie Lambrechts
  • Anita du Toit
  • Frans van Heerden
 

Dean Swanepoel's Page

Latest Activity

Pieter Steyn commented on Dean Swanepoel's photo
Thumbnail

20180426_154304

"mooi een Dean"
5 hours ago
Willie Schoombee commented on Dean Swanepoel's photo
Thumbnail

20180426_154304

"Die mooiste kunswerke Dean en pragtig gefotografeer."
7 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Dean Swanepoel's photo
Thumbnail

20180426_154304

"Baie dankie hiervoor, ek verkyk my aan hulle kunsskeppings.  Mooi foto."
8 hours ago
Hennie Cronjé commented on Dean Swanepoel's photo
Thumbnail

20180426_154304

"Iets baie, baie besonders....pragtig! Jy kan dalk die potjie selektee en effens ligter maak. Verder baie mooi."
8 hours ago
Josef Steyn commented on Dean Swanepoel's photo
Thumbnail

20180426_154304

"Uitstekend Dean. Jy verveel my nie maar as jy begin twyfel, meng jou plasings."
10 hours ago
Magda vd Merwe commented on Dean Swanepoel's photo
Thumbnail

20180426_154304

"Pragtig Dean."
10 hours ago
Doretha Kock commented on Dean Swanepoel's photo
Thumbnail

20180426_154304

"Pragtig en baie interessant, Dean. Jy kan maar almal plaas."
11 hours ago
Tersia Weitsz liked Dean Swanepoel's photo
11 hours ago
Elna Geringer commented on Dean Swanepoel's photo
Thumbnail

20180426_154304

"Baie mooi en goeie eenvoud Dean"
11 hours ago
jan jordaan commented on Dean Swanepoel's photo
Thumbnail

20180426_154304

"HOU AAN ASB, PUIK "
12 hours ago
Dean Swanepoel commented on Dean Swanepoel's photo
Thumbnail

20180426_154304

"Julle moet laat weet as my ceramics bietjie boring raak, Ek het ander fotos ook hoor. "
12 hours ago
Dean Swanepoel commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Blouvalkie

"Beautiful and crisp photo "
12 hours ago
Dean Swanepoel commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Myn bedrywigheid aan RSA kant van rivier

"Baie mooi Tersia, dit is n pragtige wereld daar."
13 hours ago
Dean Swanepoel commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

TEMA-KREATIEF-(S&W)

"WOW CJ, stunning, hou baie van dit."
13 hours ago
Dean Swanepoel commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Hennie is die voorgrond hier beter?

"Baie mooi foto Gerrie, ek hou baie van jou reeks."
13 hours ago
Dean Swanepoel commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Hogsback 11

"With imagination it looks like a series of contours, I really enjoy these types of photos "
13 hours ago

Dean Swanepoel's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (12 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:49pm on June 14, 2018, gabriel parsons said…

thank you very much

At 5:10pm on May 22, 2018, Tina le Grange said…

Hallo Dean, jy vra of ek en Gerrie saam in Graaff Reinet gewees het.  Ja ons het via Graaff Reinet gery na die Oos-Vrystaat, naby Clarens oorgebly en ook Golden Gate besoek in April.  Dit was heerlik om saam foto's te neem.

At 8:56am on April 1, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele wees.  Dankie vir jou mooi foto's van Mosambiek, dit maak die wêreld vir ons oop. Hou so aan.

At 5:14pm on March 31, 2015, Anita du Toit said…

Hi Dean.. jy moet jou verjaarsdag more geniet waar jy ook al is! Seenwense op jou nuwe lewensjaar. Dankie vir jou aandeel in Fotoskool, ons geniet jou foto's.

At 4:24pm on March 31, 2015, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Dean. 

Dit is lekker dat jy deel is van ons groep want ek leer ook by jou

Beste wense vir 'n baie geseënde nuwe lewensjaar

At 3:14pm on March 31, 2015, Willie Schoombee said…

Hi Dean, Congrats with your birthday today, many happy ones to come and may you be specially blessed in this coming year. Regards. Willie.

At 1:32pm on September 8, 2014, Riaan said…

Hi Dean tnx for getting back re my earlier comment. No I'm not a Herpetologist but in love with most animals spesifically snakes, birds, amphibians and insects and very interested in fungi

At 12:03pm on September 8, 2014, Riaan said…

Hey Dean, tnx for your comment on the Reed Frog. You said u saw some beauties in Angola, did u work there or were u there as National Serviceman?

At 9:00pm on August 4, 2014, Anita du Toit said…

Hi Dean, die dodge en burn tools kry jy ongelukkig net in Adobe Photoshop. Dit is nou regtig 2 handige tools daardie. Die Dodge tool gebruik jy om donker dele ligter te kry, of sommer net lewe in 'n seker deel van 'n foto te blaas. Die Burn tool maak jy weer oorbeligte dele donkerder, of om definisie te gee aan dele in 'n foto.

At 12:00pm on June 11, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Dean jy kan op Picasa ook jou foto draai.  Gaan bo na PICTURE, Batch Edit, rotate clock wise. Kyk of jy reg kom.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html