Dean Swanepoel
  • Male
  • Port Elizabeth
  • South Africa
Share

Dean Swanepoel's Friends

  • Willie Schoombee
  • Lisa
  • lizette ludeke coetzer
  • James Ochse
  • Carl Joubert
  • Willie Botes
  • Renette van der Merwe
  • Pieter Steyn
  • Gerrie Lambrechts
  • Anita du Toit
  • Frans van Heerden
 

Dean Swanepoel's Page

Latest Activity

Josef Steyn commented on Dean Swanepoel's photo
Thumbnail

Chinese Ceramics

"Jou reeks is pragtig Dean. dankie daarvoor."
Friday
Dean Swanepoel commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Lesotho 8

"Flowers beautifully framed"
Friday
Dean Swanepoel commented on Riaan's photo
Thumbnail

WP_20170730_13_24_21_Pro - Copy

"Fantastic photo, really beautiful."
Friday
Dean Swanepoel commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Rule of odds 3

"Something different, love the detail on the tangerine"
Friday
Dean Swanepoel commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema S (nie vir krit)

"Dankie vir die deel Vida"
Friday
Dean Swanepoel commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

Tema- E:== eksperimenteer...............IMG_2957

"Eks mal oor die foto van die padda Donald, baie mooi."
Friday
Dean Swanepoel commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Tema "S"

"Lovely landscape Willie, well captured."
Friday
Dean Swanepoel liked Tersia Weitsz's photo
Friday
Dean Swanepoel commented on Gerrie Lambrechts's photo
Friday
Dean Swanepoel commented on Tina le Grange's photo
Friday
Dean Swanepoel commented on Rika Schoeman's photo
Thumbnail

Little Switzerland

"Dis n WOW vir my."
Friday
Dean Swanepoel commented on Sandra Grobler's photo
Thumbnail

FOTO SONDER NAAM!

"Ek hou van sulke abstrak fotos, vir my is dit goed gedoen Sandra"
Friday
Dean Swanepoel commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Berghaan - Bateleur

"Pragtige foto van die Bateleur."
Friday
Elna Geringer commented on Dean Swanepoel's photo
Thumbnail

Chinese Ceramics

"Ditto met alles reeds genoem Dean"
Friday
Tina le Grange commented on Dean Swanepoel's photo
Thumbnail

Chinese Ceramics

"Dean die agtergrond gee goeie eenvoud en portret-formaat werk goed Fokus is mooi skerp"
Friday
Rika Schoeman commented on Dean Swanepoel's photo
Thumbnail

Chinese Ceramics

"Dit is nogal kenmerkend van die Chinese dat hulle lief is vir oordadige kleure en versierings en hierdie keramiek-werk illustreer dit pragtig. Baie goed geneem Dean."
Friday

Dean Swanepoel's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (10 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:56am on April 1, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele wees.  Dankie vir jou mooi foto's van Mosambiek, dit maak die wêreld vir ons oop. Hou so aan.

At 5:14pm on March 31, 2015, Anita du Toit said…

Hi Dean.. jy moet jou verjaarsdag more geniet waar jy ook al is! Seenwense op jou nuwe lewensjaar. Dankie vir jou aandeel in Fotoskool, ons geniet jou foto's.

At 4:24pm on March 31, 2015, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Dean. 

Dit is lekker dat jy deel is van ons groep want ek leer ook by jou

Beste wense vir 'n baie geseënde nuwe lewensjaar

At 3:14pm on March 31, 2015, Willie Schoombee said…

Hi Dean, Congrats with your birthday today, many happy ones to come and may you be specially blessed in this coming year. Regards. Willie.

At 1:32pm on September 8, 2014, Riaan said…

Hi Dean tnx for getting back re my earlier comment. No I'm not a Herpetologist but in love with most animals spesifically snakes, birds, amphibians and insects and very interested in fungi

At 12:03pm on September 8, 2014, Riaan said…

Hey Dean, tnx for your comment on the Reed Frog. You said u saw some beauties in Angola, did u work there or were u there as National Serviceman?

At 9:00pm on August 4, 2014, Anita du Toit said…

Hi Dean, die dodge en burn tools kry jy ongelukkig net in Adobe Photoshop. Dit is nou regtig 2 handige tools daardie. Die Dodge tool gebruik jy om donker dele ligter te kry, of sommer net lewe in 'n seker deel van 'n foto te blaas. Die Burn tool maak jy weer oorbeligte dele donkerder, of om definisie te gee aan dele in 'n foto.

At 12:00pm on June 11, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Dean jy kan op Picasa ook jou foto draai.  Gaan bo na PICTURE, Batch Edit, rotate clock wise. Kyk of jy reg kom.

At 9:35am on June 10, 2014, Amanda Coertze said…

Dankie Dean vir die wense....

At 3:21pm on April 18, 2014, Carl Joubert said…

Hallo Dean baie welkom by Fotoskool. Kan nie wag om van jou fotos te sien nie. gaan jou een stuur en kyk of dit uitkom.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html