Debbie Johnstone
  • Female
  • Bothasig
  • South Africa
Share

Debbie Johnstone's Friends

  • Linda Erasmus
  • Gerrie Lambrechts

Debbie Johnstone's Discussions

Agtergrond kleur

Started this discussion. Last reply by Debbie Johnstone Aug 31, 2019. 4 Replies

Hallo almal,Ek is nuweling hier en sien fotos waar ander die agtergrond weggeneem het en dit met 'n kleur verander. Ek sal graag meer wil leer oor die tegniek. En die agtergrond kleure ens.DankieContinue

 

Debbie Johnstone's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

“My spirit will live on.”

"'n Biae gepaste titel en jy het reeds goeie raad gekry Debbie"
Thursday
Debbie Johnstone commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

“My spirit will live on.”

"Baie baie dankie aan almal se kommentare. Veral joune Hennie. Ek kyk nou heeltemaal ander na fotos neem. Baie dankie"
Wednesday
Rika Schoeman commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

“My spirit will live on.”

"Mooi storie wat die foto vertel Debbie en jou opskrif sluit ook goed aan daarby."
Wednesday
Gerrie Lambrechts commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

“My spirit will live on.”

"Pragtige foto wat lekker legkaart sal wees. Deur Hennie se kommentaar leer ons almal. Dankie vir die mooi foto."
Wednesday
Hennie Cronjé commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

“My spirit will live on.”

"Hierdie boot was sekerlik 'n foto werd! Die boot vorm 'n goeie voorgrond, met die berg die agtergrond wat mooi ver weg is. Jy kan dalk net die struktuur heel regs uithaal. Kyk ook bietjie na die wolke en jy sal sien daarin is verlies aan…"
Wednesday
Josef Steyn commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

“My spirit will live on.”

"Die boot is pragtig Debbie."
Wednesday
Pieter Steyn commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

“My spirit will live on.”

"mooi een Debbie -stem saam met Pine"
Wednesday
Linda Erasmus commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

“My spirit will live on.”

"oulike foto , hou van dit!"
Tuesday
Pine commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

“My spirit will live on.”

"Die boot is mooi skerp Debbie, die wolke en die berg is net te lig"
Tuesday
Dine Potgieter commented on Debbie Johnstone's photo
Tuesday
Lynne Rapson commented on Debbie Johnstone's photo
Tuesday
Debbie Johnstone posted a photo

“My spirit will live on.”

By Houtbay Hawe geneem.
Tuesday
Debbie Johnstone commented on Linda Erasmus's photo
Thumbnail

tussen bolle en blare

"Mooi, So bly jy het besluit om dit te plaas. Ek LOVE dit. "
Tuesday
Debbie Johnstone commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Treinspore

"Baie dankie vir al die terugvoering. Ook nie seker nie. Al wat ons kan dink, dis om die brug stewiger te maak. Want dit was net oor die brug. "
Dec 12, 2019
Linda Erasmus commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Treinspore

"baie mooi!"
Dec 10, 2019
Hennie Cronjé commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Treinspore

"Pragtig! 'n Baie treffende en sterk foto. Dis weens die sterk lyne wat die spore vorm met pragtige diepte. Ook goeie eenvoud. Baie mooi - dis goed gedoen!"
Dec 10, 2019

Debbie Johnstone's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html