Debbie Louw
  • Female
  • Kempton Park
  • South Africa
Share Twitter

Debbie Louw's Friends

  • Vickeylee Jordaan
  • Ria Kruger
  • Jimmy Jim James
  • Whitey Nortje
  • Martie Venter
  • Charles Whitehead
  • Igno van Niekerk

Debbie Louw's Groups

Debbie Louw's Discussions

photos

Started this discussion. Last reply by Debbie Louw Jan 24, 2012. 2 Replies

Hi MartieHet droog gemaak op my bladsy Hoe haal ek fotos af wat alreeds daarop is. Hoe invite ek jou as vriend Help asb DebbieContinue

 

Debbie Louw's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Debbie Louw's photo
Thumbnail

Matriekafskeid

"Pragtig! Jy het mooi kreatiwiteit aan die dag gelê en die foto is baie suksesvol."
Oct 13, 2012
Petro Geldenhuys liked Debbie Louw's photo
Oct 12, 2012
Debbie Louw posted a photo
Oct 12, 2012
Debbie Louw commented on Debbie Louw's photo
Thumbnail

camera 110

"Ja hulle is so mooi seker omdat dit paartyd is."
Oct 5, 2012
Karien Booysen commented on Debbie Louw's photo
Thumbnail

camera 110

"Ons het ook 'n meisie skilpad, sy is 8 jaar oud, ons soek nog vir haar 'n maatjie.... Mak agtervolg ons.."
Oct 5, 2012
Henk Pretorius liked Debbie Louw's photo
Oct 4, 2012
Ria Pretorius commented on Debbie Louw's photo
Thumbnail

P1120767

"Pragtig"
Oct 3, 2012
Monica du Plessis liked Debbie Louw's photo
Oct 3, 2012
Liz commented on Debbie Louw's photo
Thumbnail

camera 110

"Debbie dis classic. Joune is blooming onbeskaamd ... myne het darem in die bosse hul ding gedoen... hehe"
Oct 2, 2012
Joanette Le Cornu liked Debbie Louw's photo
Oct 2, 2012
Donald Daniel Jacobs commented on Debbie Louw's photo
Thumbnail

P1120767

"mooi foto"
Oct 2, 2012
Debbie Louw posted photos
Oct 2, 2012
Debbie Louw commented on Debbie Louw's photo
Thumbnail

camera 110

"Dankie julle"
Oct 2, 2012
Gerrie Lambrechts commented on Debbie Louw's photo
Thumbnail

camera 110

"Mooi Debbie,lanklaas van jou iets gesien. Dit lyk my die lente is nie net in die blomme nie, maar ook in jou en Liz se skilpaaie."
Oct 2, 2012
Liz commented on Debbie Louw's blog post "Gedumpte" Kameralens
"Yip if all else fails read the instructions hehe"
Oct 2, 2012
Petro Geldenhuys commented on Debbie Louw's photo
Thumbnail

camera 110

"Mooi foto, mooi detail "
Oct 2, 2012

Debbie Louw's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Debbie Louw's Blog

"Gedumpte" Kameralens

Posted on September 29, 2012 at 8:11am 1 Comment

Ai Stephen Moet hierdie met jou deel. Dit is seker maar goed as mens vir jouself kan lag ne onthou net niemand mag hiervan weet nie. Ek was nog altyd geinteresseerd in fotografie en koop toe vir my n Panasonic FZ5. Toe ek die boks oopmaak sien ek saam met die kamera is hierdie snaakse metaalagtige, silinderagtige voorwerp en dit lyk asof dit aan die kamera vasknip. Nouja na n bietjie sukkel kry ek dit nie reg nie en ek het ook nie tyd om die instruksies te lees nie want ek is te haastig om…

Continue

Seekoei gee geboorte

Posted on December 23, 2011 at 8:01am 2 Comments

Ons was vir n rukkie Manyane toe, in die Pilanesberg.

So met die rondry kom ons af op die storie dat daar n seekoei is wat besig is om te kalf.

Nodelos om te sê jaag ons nou na hierdie watergat om die geboorte te gaan belewe. 'n Geleentheid om nooit te vergeet nie. Min mense het seker al so n voorreg gehad om dit te aanskou.

Daar aangekom vind ons die dier wat al vyf dae daar lê in n modder gat nie veel groter as sy self nie. Ons merk sy is ongewoon rustelooos. Die dam…

Continue

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:53pm on August 29, 2012, Jimmy Jim James said…

Hallo Debbie, ek sou met graagte, maar beskik self nie oor die photoshop editing program nie. Ek sou egter vir Donald DAniel Jacobs se kundigdigheid aanbeveel. Ek is seker hy sal nie omgee as jy hom vra nie. Jammer hoor.

At 9:40am on January 24, 2012, Charles Whitehead said…

Hi Debbie

At 9:15pm on December 11, 2011, Whitey Nortje said…

Maar die idee is om die foto reg te neem dan het jy nie nodig om jou foto's baie te edit nie so skree maar as jy hulp soek ons sal altyd raad gee waar ons kan

At 9:13pm on December 11, 2011, Whitey Nortje said…

Met Photoshop

At 9:07pm on December 11, 2011, Whitey Nortje said…

Ek het hom sommer by my foto's op gesit

At 8:56pm on December 11, 2011, Whitey Nortje said…

Wat is jou epos adres

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html