Deon Smit
  • Male
  • Aliwal Noord
  • South Africa
Share

Deon Smit's Friends

  • Pieter Steyn
  • Antheny Esterhuizen
  • Rudi Kleynhans
  • Willem Olivier
  • Gerhard Beukes

Deon Smit's Discussions

Soek raad

Started this discussion. Last reply by Deon Smit Feb 8, 2011. 4 Replies

Jammer ek gebruik die medium, maar ek soek gou raad asb.Ek moet fotos neem van n sport byeenkoms. Nou wil ek die gebeurtenis en datum op die foto druk as ek dit aan die deelnemer gee. wat is die…Continue

Lense vir Rico KR 5 film kamera

Started Feb 1, 2011 0 Replies

Ek het die volgende lense en wil hoor op watter kamera dit sal of kan pas. Indien ek dit nie kan gebruik op my Nikon nie, is daar dalk iemand wat belangstel om dit oor te neem of iemand wat dit kan…Continue

 

Deon Smit's Page

Deon Smit's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Deon Smit's Blog

NIKON D7100

Posted on August 17, 2016 at 9:20pm 0 Comments

Goeie naand vriende. Ek weet nie of ek kamera toerusting mag adverteer nie. "Skiet maar as ek nie mag nie" Ek het so 3 maande gelede n NIKON D7100 gewen met n kompetisie. Ek het reeds 3 ander Nikons. Ek het so paar fotos geneem net om te toets, seker minder as 250.... Dis volledig in sy box met alles daarmee saam soos dit gekom het. Dit le net en ek gebruik dit nie. Ek het my prys ingedagte, wat heelwat minder is as n nuwe .Laas was die prys by n vooraanstaande plek op n rand na R15 000 vir…

Continue

Karoo toer

Posted on November 13, 2014 at 6:43pm 5 Comments

Vriende, ek het n idee wat nou al lank by my spook. Ek wil graag n lang Karoo toer doen en net foto's neem. Maar ek het gedink ek moet dit nie alleen doen nie. Ek het n leker TDi Kombi en wil hoor of daar miskien belangstelling sal wees om 3 manne (fotograwe wat hou van die Karoo en ry) saam te neem. Ek bly in Aliwal noord en beplan dit soos volg. Aliwal noordoor Colesberg, Hanover, Richmond naVictoria Wes, met n draai op Murraysburg. Daarna na Loxton. Carnavon en Williston. Van daar na…

Continue

Karoo toer

Posted on November 13, 2014 at 6:43pm 0 Comments

Vriende, ek het n idee wat nou al lank by my spook. Ek wil graag n lang Karoo toer doen en net foto's neem. Maar ek het gedink ek moet dit nie alleen doen nie. Ek het n leker TDi Kombi en wil hoor of daar miskien belangstelling sal wees om 3 manne (fotograwe wat hou van die Karoo en ry) saam te neem. Ek bly in Aliwal noord en beplan dit soos volg. Aliwal noordoor Colesberg, Hanover, Richmond naVictoria Wes, met n draai op Murraysburg. Daarna na Loxton. Carnavon en Williston. Van daar na…

Continue

FOTO'S GEDRUK OP BEKERS, TEELS, PUZZLES, BORDJIES ENS

Posted on December 22, 2011 at 1:06pm 0 Comments

Met vergunning van Igno wat my toestemming gegee het, wil ek graag net noem dat ek enige foto of prent ( of tekeninge) op wit koffiebekers, bordjies, puzzles, teels (in rame en sleutelhanger) en te veel om op te noem, druk. Druk ook fotos op 100% katoen (wit) T shirts asook op 100% Polyester (wit) hemde. Daar kan ook op donker kleur hemde gedruk word. Vir mense wat "laslappie" werk doen, fotos of effekte word ook op ongebleikte linne ook gedruk. Ek druk ook sleutelhouers…

Continue

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:35pm on January 7, 2012, Rudi Kleynhans said…

Baie geluk met jou verjaarsdag, Deon.  Hoop dit gaan 'n fantastiese foto jaar wees!

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html