Deon Swanepoel
  • Male
  • Mtunzini, Kwa Zulu Natal
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (39)
  • Photo Albums
  • Videos

Deon Swanepoel's Friends

  • Amanda Swanepoel
  • Pieter Steyn
 

Deon Swanepoel's Page

Deon Swanepoel's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:56pm on August 31, 2015, Josef Steyn said…

Deon, ek sien jy is redelik nuut by Fotoskool en ek wil jou hartlik welkom heet. Ek weet nie hoeveen ondervinding jy in fotografie het nie maar ek wil jou tog uitnooi om te kyk na die handleiding wat ek en Hennie saamgestel het. Dit is 'n baie omvattende gids en is 'n samevatting van dit wat ek oor vyf jaar se Fotoskolery en uit 'n paar van Hennie se kursusse geleer het. Dit is in Afrikaans en Engels beskikbaar en daar is 'n uitgawe wat spesifiek vir gebruik op i-pads voorberei is. Ek verskaf die skakels.

Vir Afrikaans voorberei vir i-pads (ook geskik vir rekenaarnatuurlik) - dit is deur Kwarts uitgewers voorberei: http://www.kwarts.co.za/E-Books/tabid/95/ProductID/10119

Afrikaans en Engels - meer geskik vir rekenaars: http://bitly.com/17ecITw

Jy kan ook vir my skryf by superfoto7@gmail.com as jy meer inligting verlang of oor enigiets fotografies

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html