Derick Oosthuizen
  • Male
  • Kaapstad, Welgemoed
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (191)
  • Photo Albums
  • Videos

Derick Oosthuizen's Friends

  • Francisca Venter
  • Elize Schwerin
  • Marle Smit
  • Willie Schoombee
  • lizette ludeke coetzer
  • Gerhard Oosthuizen Snr.
  • Neville Hein
  • Karen Kemp
  • Louise Rogers
  • Louisa van Niekerk
  • Carl Joubert
  • Riaan
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard
 

Derick Oosthuizen's Page

Latest Activity

Pine commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Volspoed - Vaalboskat"

"PUIK foto Derick!!! Pragtige aksie"
Sunday
Tina le Grange commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Volspoed - Vaalboskat"

"Super-puik Derick met die uitstekende aksie so in die lug en die stoffie regs;  veels geluk!"
Sunday
Riaan commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Volspoed - Vaalboskat"

"wow Derick dis voorwaar 'n treffende aksie foto van 'n verskynsel waaroor dat heelwat teorieë bestaan en wat ook by huiskatte voorkom. kenners spekuleer omdat katte baie skoon diere is en wanneer hulle klaar ontlas het, hulle so…"
Sunday
Derick Oosthuizen commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Volspoed - Vaalboskat"

"Baie dankie aan almal vir elkeen se terugvoer!"
Saturday
Tersia Weitsz commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Volspoed - Vaalboskat"

"Jou optel en skiet het puik gewerk en so ook die Crop.  Vir so vinnig het jy puik fokus gekry.  Ek wil sê WD"
Saturday
Karen Kemp commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Volspoed - Vaalboskat"

"wow...wat n gelukskoot dat jy hom skerp gekry het..ek hou van die crop saam met die stofstreep"
Saturday
Gerrie Lambrechts commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Volspoed - Vaalboskat"

"Jy het die kat pragtig skerp gekry vir ’n vinnige foto.  Baie mooi ek hou vd stoffies wat so weg trek."
Saturday
Elna Geringer commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Een se dood is ander se brood" ..

"Derick, dis perfek en dit wys net hoe die ou se natuurlike habitat is. Ek hou baie hiervan"
Saturday
Magda vd Merwe commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Volspoed - Vaalboskat"

"Briljante foto Derick"
Saturday
Mark commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Volspoed - Vaalboskat"

"Uitstekend, baie goed gedoen, jou sluiterspoed ws gelukkig vinnig gestel, dis n baie mooi foto in aksie!! ek sal niks verander nie, baie geluk"
Saturday
Elna Geringer commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Volspoed - Vaalboskat"

"Ek hou van wat jy hier het Derick. Die pote in die lug en die stof gee ritme en die gesig wil amper 'n "groot skrik" storie vertel. BGG eb jy mag maar trots wees op die foto"
Saturday
Hans Myburg commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Volspoed - Vaalboskat"

"Dit is nou n fantastiese foto ,met aksie uit die boonste rak ,Mooi foto dat die stof so staan.wonder wat het hy voor geskrik as ek sy oe so kyk."
Saturday
Derick Oosthuizen commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Een se dood is ander se brood" ..

"Baie dankie aan almal wat gekyk het en vir die onderskeie opmerkings!"
Saturday
Derick Oosthuizen posted photos
Saturday
Pine commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Een se dood is ander se brood" ..

"Baie mooi foto van ń baie spesiale oomblik Derick! Sulke aksie is tog een van die redes waarom mens wildtuin toe gaan. Hier is die aksie baie belangriker as ń perfekte agtergrond. WD"
Friday
Josef Steyn commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Een se dood is ander se brood" ..

"Hy het darem kos vir 'n dag of twee. Dis goed dat jy die geleentheid benut het Derick. Goeie PJ foto van die aktiwiteit."
Friday

Derick Oosthuizen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (12 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:24am on April 25, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Derick, mag dit geseënde jaar wees.

At 3:56pm on May 1, 2016, Neville Hein said…

Dankie Derick. In watter kontrei woon jy?

At 12:38pm on April 28, 2016, Elna Geringer said…

Dankie Derick

At 6:30pm on April 25, 2016, Tina le Grange said…

Derick, beste wense vir jou nuwe lewensjaar gevul met baie foto-geleenthede, vreugde en goeie gesondheid.

At 10:18am on April 25, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Derick, mag voorspoed en gesondheid jou vooruitloop!

At 8:54pm on July 15, 2015, Riaan said…

Hey Derick ek sien nou eers jy woon sommer om die draai van my, ek is Brackenfell, leke aand vijou

At 1:15pm on July 5, 2015, Karen Kemp said…

Dankie baie...ekt per ongeluk jou comment uitgevee toe ek accept het...o tog lekker blond!

At 11:10am on April 25, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele FotoSkool jare voor lê. Geniet jou dag.

At 6:30pm on November 27, 2013, Tina le Grange said…

Derick ek sien nou jy is van Stellenberg.  Ons het ook in Stellenberg gewoon kort nadat ons getroud is.  So 'n mooi omgewing.  Ons klomp is bederf om in die Kaap te mag woon. 

At 6:27pm on November 27, 2013, Tina le Grange said…

O, wêreld Derick, ek is 'n beginner;  wat ek tot sover weet, het ek by my mede-fotoskolers geleer.  Ek wil graag in die nuwe jaar (DV) fotografie-kursusse doen om my kamera nog beter te leer ken.  

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html