Derick Oosthuizen
  • Male
  • Kaapstad, Welgemoed
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (174)
  • Photo Albums
  • Videos

Derick Oosthuizen's Friends

  • Francisca Venter
  • Elize Schwerin
  • Marle Smit
  • Willie Schoombee
  • lizette ludeke coetzer
  • Gerhard Oosthuizen Snr.
  • Neville Hein
  • Karen Kemp
  • Louise Rogers
  • Louisa van Niekerk
  • Carl Joubert
  • Riaan
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard
 

Derick Oosthuizen's Page

Latest Activity

Susan commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Dis ONS nes hierdie"

"Is dit nie wonderlik van die natuur hoe hulle so aan 'n wortel of takkie kan klou nie, en party keer sommer so aan die grond. PRAGTIGE foto met baie mooi skerp fokus en baie mooi beligting. MOOI GENEEM"
yesterday
Susan commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Het jou innie donker!"

"Ek verkies die onderste foto ook eerder. PRAGTIGE aksie en foto en mooi verwerk na SW toe. MOOI"
yesterday
Donald Daniel Jacobs commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Dis ONS nes hierdie"

"wow! pragtig"
Friday
gabriel parsons commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Dis ONS nes hierdie"

"n Uitstekende foto wat baie  goed geneem is"
Friday
Gerrie Lambrechts commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Dis ONS nes hierdie"

"Baie mooi skerp focus en kleure.  Mooi foto."
Friday
Vida van Schalkwyk commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Dis ONS nes hierdie"

"wow, wat 'n stunning foto!!"
Friday
Rassie van Graan liked Derick Oosthuizen's photo
Thursday
Rika Schoeman commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Dis ONS nes hierdie"

"Uitstekend Derick!"
Thursday
Tersia Weitsz commented on Derick Oosthuizen's photo
Thursday
Elna Geringer commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Dis ONS nes hierdie"

"WOW......lieflik Derick"
Thursday
Elna Geringer commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Het jou innie donker!"

"Baie goeie fokus en detail op VS. Die verwerking werk goed Derick"
Thursday
Tina le Grange commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Dis ONS nes hierdie"

"Derick die fokus, kleurversadiging, blink ogies en komposisie is baie treffend."
Thursday
Rika Schoeman commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Het jou innie donker!"

"Goeie aksie-foto met 'n sterk weerkaatsing. Mooi Derick."
Thursday
Willie Schoombee commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Dis ONS nes hierdie"

"Fantastie Derick die tweetjies vertoon só mooi. WD!!"
Thursday
Magda vd Merwe commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Dis ONS nes hierdie"

"Aag dis n lieflike foto Derick, hulle is so pragtig."
Thursday
Derick Oosthuizen posted photos
Thursday

Derick Oosthuizen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (11 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:56pm on May 1, 2016, Neville Hein said…

Dankie Derick. In watter kontrei woon jy?

At 12:38pm on April 28, 2016, Elna Geringer said…

Dankie Derick

At 6:30pm on April 25, 2016, Tina le Grange said…

Derick, beste wense vir jou nuwe lewensjaar gevul met baie foto-geleenthede, vreugde en goeie gesondheid.

At 10:18am on April 25, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Derick, mag voorspoed en gesondheid jou vooruitloop!

At 8:54pm on July 15, 2015, Riaan said…

Hey Derick ek sien nou eers jy woon sommer om die draai van my, ek is Brackenfell, leke aand vijou

At 1:15pm on July 5, 2015, Karen Kemp said…

Dankie baie...ekt per ongeluk jou comment uitgevee toe ek accept het...o tog lekker blond!

At 11:10am on April 25, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele FotoSkool jare voor lê. Geniet jou dag.

At 6:30pm on November 27, 2013, Tina le Grange said…

Derick ek sien nou jy is van Stellenberg.  Ons het ook in Stellenberg gewoon kort nadat ons getroud is.  So 'n mooi omgewing.  Ons klomp is bederf om in die Kaap te mag woon. 

At 6:27pm on November 27, 2013, Tina le Grange said…

O, wêreld Derick, ek is 'n beginner;  wat ek tot sover weet, het ek by my mede-fotoskolers geleer.  Ek wil graag in die nuwe jaar (DV) fotografie-kursusse doen om my kamera nog beter te leer ken.  

At 12:42pm on November 19, 2013, Gerhard Oosthuizen said…

Welkom, welkom! Lekker om oom hier te sien! Laat die kamera rol!

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html