Dine Potgieter
  • Female
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Dine Potgieter's Friends

  • Bruwer Burger
  • Anita du Toit
  • Rika Schoeman
  • Dirk Koekemoer
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer
  • Magda vd Merwe
  • Ilze Esterhuizen
  • Gerhard Niemand
  • Hester Gerber
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • John Cronje
 

Dine Potgieter's Page

Latest Activity

Anita du Toit commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Salvador Falling

"Oulike verwerking van die plat mannetjies! WD"
yesterday
Tina le Grange commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Salvador Falling

"Dine die beligting is uitstekend; in geheel goeie eenvoud en ek stem saam met Hennie."
yesterday
Ella Fourie commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Salvador Falling

"WOW.....uitstekend Dine!"
yesterday
Hennie Cronjé commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Salvador Falling

"Ek weet nie hoe jy hierby uitgekom het nie, maar dis uitstekend gedoen en pragtig! Dit hou mens se aandag besig en dis altyd 'n goeie ding. Baie mooi - 'n uitstekende foto!"
yesterday
Willie Schoombee commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Salvador Falling

"Dine uitstekend en in goeie lig uitgevoer. Hou baie van die foto. WD!"
yesterday
Rika Schoeman commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Salvador Falling

"Hierdie foto prikkel die gedagtes. Die kurwe van die S-vorm met 'n eenvoudige agtergrond is pragtig. Goed gedoen Dine!"
yesterday
Hans Myburg commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Salvador Falling

"intersant,"
yesterday
Elna Geringer commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Salvador Falling

"Wow......"
yesterday
Rassie van Graan liked Dine Potgieter's photo
Sunday
Dine Potgieter commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Tema: Geraam.

"Baie mooi!"
Sunday
Dine Potgieter commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Natuurlike raam

"Baie mooi temafoto!"
Sunday
Dine Potgieter commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Too close for comfort

"Pragtig! 'n Lekker storie wat die kyker meer intrek as die standaard motorsport foto.  Ns - ek dink daar is 'n verskil tussen "nie bang nie" en "stupid" - hierdie man is bloot "stupid" - maar gelukkig is…"
Sunday
Dine Potgieter commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_8397

"Mooi! Ek stem saam met Susan - dit lyk bietjie koud (WB?)"
Sunday
Dine Potgieter commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Twee Drink Saam

"Pragtig! 'n Goeie voorbeeld van suksesvolle breek van die riglyn van ongelyke getalle!"
Sunday
Dine Potgieter commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Huey in 'n Raam

"Mooi! Ek dink die tema is oop vir interpretasie, maar op klubvlak met 'n soortgelyke tema sou daar waarskynlik gekyk word na "natuurlike" rame in die toneel, met die doel om die fotograaf so 'n bietjie uit te daag."
Sunday
Dine Potgieter commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Buffels-Addo

"Mooi! Die kwessie van die raam is subjektiewe smaak (en dis die lekkerte van enige vorm van kuns). Ekself verkies daarsonder - daar is egter nie 'n rotsvaste reg of verkeerd nie."
Sunday

Dine Potgieter's Photos

  • Add Photos
  • View All

Dine Potgieter's Blog

Help - iets "creepy" is besit om te gebeur!

Posted on August 31, 2014 at 10:57am 6 Comments

Ek het so 'n week of wat gelede 'n Namibiese landskapsfoto met die titel "Mukurob no more" geplaas. Gisteraand wou ek bietjie skoonmaak en delete onder my FS-posts, en dit blyk dat die foto vervang is met 'n vreemde foto van 'n vroulike gesig - ek ken die foto van geen kant af nie en ek het dit beslis nie geneem of geplaas nie. Die titel is nog dieselfde. Dit is net sigbaar as ek op "My photos" ingaan - op die "slideshow" wys die korrekte foto.

Kan iemand dalk 'n tegniese…

Continue

Comment Wall (61 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:09pm on December 9, 2018, Anita du Toit said…

Dankie Dine vir die link oor Banding.. nou verstaan ek dit ook, het altyd gewonder daaroor.

At 10:07pm on October 12, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Dine. Mag die nuwe lewensjaar net die allermooiste en nog BAIE pragfoto's vir jou inhou.

At 11:34am on October 12, 2018, Gerrie Lambrechts said…
Hi Dine veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele meer wees en nog meer foto's van al jou toere in die verre Noorde. Geniet jou dag.
At 9:39am on October 12, 2018, Doretha Kock said…

Baie geluk met jou verjaardag. Hoop jy het 'n fantastiese bederf dag.

At 10:51pm on June 5, 2018, Anita du Toit said…

Hier is 'n lelike ding wat sy kop uitsteek Dine.. en dis dat ons 'n maand laas 'n foto van jou gesien het. Indien jy "alweer" weg was is dit tyd om jou reise te wys. Ons sien uit na jou altyd mooi foto's :-)

At 10:31pm on April 30, 2018, Tina le Grange said…

Dankie Dine vir jou kommentaar op my maanfoto. Jy beskryf presies wat ek wou wys. Báie dankie!! 

At 9:00pm on March 3, 2018, Tina le Grange said…

My enkele windlaaier:  Baie dankie Dine en Hennie vir julle kommentaar;  Dine veral vir jou opmerking i.v.m. die raam.

At 9:27pm on February 5, 2018, Tina le Grange said…

Baie dankie Dine;  ek het eers toe ek die foto's afgelaai het, op die groot skerm die bril gesien - dankie dat jy dit uitwys.

At 9:01pm on February 5, 2018, Tina le Grange said…

Dine en Josef; gelukkig het Maart ook weer 2 volmane en as die lug oopgetrek is en die tye nie in die middel van die nag is nie, sal ek julle wenke probeer. Nogmaals dankie.

At 10:22am on February 2, 2018, Tina le Grange said…

My maan-foto:

Dine baie dankie vir jou nota i.v.m. Josef se kommentaar - weer eens dankie dat ek by julle almal kan leer veral omdat ek nie aan 'n fotografie-klub behoort nie.  Behalwe natuurlik Fotoskool wat goud werd is.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html