Dine Potgieter
  • Female
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Dine Potgieter's Friends

  • Dirk Koekemoer
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer
  • Magda vd Merwe
  • Ilze Esterhuizen
  • Gerhard Niemand
  • Hester Gerber
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • John Cronje
  • Carl Joubert
  • Willie Botes
  • Christelle
 

Dine Potgieter's Page

Latest Activity

Herman Swanepoel commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Goodbye Chief, Goodbye goodbye

"Baie mooi foto met mooi kleure,  die Jeep se kleur pas mooi in by die res van die foto."
1 hour ago
Dine Potgieter commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Goodbye Chief, Goodbye goodbye

"Baie dankie almal! Dit is inderdaad Baviaans. Na ong. 200 000km maak Chief 39 Jacob Zuma nou iemand anders gelukkig. Hennie, "heck" is 'n versagte vorm van "hell" ("soft expletive" volgens die Engelse), en kan…"
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

"Amper Dodelik"

"Goed gevang!"
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Magrieta

"NS - dink ook die S&W werk baie goed."
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Magrieta

"Pragtig! Jy kan 'n hele reeks met haar as model doen."
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tema Omhels die winter : Vuur 2

"Mooi - die stadige sluiterspoed skep hier weer 'n ander mooi, amper dromerige  effek."
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Sandpatrone in Oggendlig

"Baie mooi - dit lyk amper soos 'n antieke, verweerde rotskunswerk."
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Pieter Steyn's photo
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Bruwer Burger's photo
Thumbnail

Bobejaan / Cape Baboon

"Mooi! Wat die belasting betref...pleks ek ook maar my mond gehou het!"
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Filosofie: Stroomversnellings.

"Pragtig en kreatief! (As dit nie vir die stroomversnellings was nie, was daar stagnasie...)"
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Wewer gimnasium

"Baie mooi!"
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

deurkyk

"Pragtig! Alles werk hier saam."
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Tersia Weitsz's photo
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Herman Swanepoel's photo
Thumbnail

Afrika

"Mooi - oulike manier om 'n vervelige grys muur op te kikker."
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Cronje Botha's photo
Thumbnail

Eensaam

"Die blou kan moontlik toegeskryf word aan die feit dat die witbalans op sonlig gestel was, terwyl die onderwerp in skadu is. Maklik om in PS te korrigeer, veral as daar 'n RAW-file is."
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Brand of mis>

"Pragtig! Ek het al die vreemdste vorms in die mis in die Drakensberg gesien..."
2 hours ago

Dine Potgieter's Photos

  • Add Photos
  • View All

Dine Potgieter's Blog

Help - iets "creepy" is besit om te gebeur!

Posted on August 31, 2014 at 10:57am 6 Comments

Ek het so 'n week of wat gelede 'n Namibiese landskapsfoto met die titel "Mukurob no more" geplaas. Gisteraand wou ek bietjie skoonmaak en delete onder my FS-posts, en dit blyk dat die foto vervang is met 'n vreemde foto van 'n vroulike gesig - ek ken die foto van geen kant af nie en ek het dit beslis nie geneem of geplaas nie. Die titel is nog dieselfde. Dit is net sigbaar as ek op "My photos" ingaan - op die "slideshow" wys die korrekte foto.

Kan iemand dalk 'n tegniese…

Continue

Comment Wall (57 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:51pm on June 5, 2018, Anita du Toit said…

Hier is 'n lelike ding wat sy kop uitsteek Dine.. en dis dat ons 'n maand laas 'n foto van jou gesien het. Indien jy "alweer" weg was is dit tyd om jou reise te wys. Ons sien uit na jou altyd mooi foto's :-)

At 10:31pm on April 30, 2018, Tina le Grange said…

Dankie Dine vir jou kommentaar op my maanfoto. Jy beskryf presies wat ek wou wys. Báie dankie!! 

At 9:00pm on March 3, 2018, Tina le Grange said…

My enkele windlaaier:  Baie dankie Dine en Hennie vir julle kommentaar;  Dine veral vir jou opmerking i.v.m. die raam.

At 9:27pm on February 5, 2018, Tina le Grange said…

Baie dankie Dine;  ek het eers toe ek die foto's afgelaai het, op die groot skerm die bril gesien - dankie dat jy dit uitwys.

At 9:01pm on February 5, 2018, Tina le Grange said…

Dine en Josef; gelukkig het Maart ook weer 2 volmane en as die lug oopgetrek is en die tye nie in die middel van die nag is nie, sal ek julle wenke probeer. Nogmaals dankie.

At 10:22am on February 2, 2018, Tina le Grange said…

My maan-foto:

Dine baie dankie vir jou nota i.v.m. Josef se kommentaar - weer eens dankie dat ek by julle almal kan leer veral omdat ek nie aan 'n fotografie-klub behoort nie.  Behalwe natuurlik Fotoskool wat goud werd is.

At 5:22pm on October 12, 2017, Magda vd Merwe said…

Dine baie geluk met jou verjaarsdag. 

At 3:17pm on October 12, 2017, JJ said…

Baie geluk met jou verjaarsdag! Dankie vir jou sinvolle kommentare en besonderse foto's.  

At 3:17pm on October 12, 2017, Linda Erasmus said…

baie geluk met die herdenking van jou geboortedag Dine

At 2:41pm on October 12, 2017, Tina le Grange said…

Hallo Dine, mag hierdie verjaardag vol vreugde wees, jou nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en baie spesiale foto-geleenthede  :-)

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html