Dirk Koekemoer
  • Male
  • Germiston
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (2)
  • Photos (76)
  • Photo Albums
  • Videos

Dirk Koekemoer's Friends

  • Wikus Cronje
  • Carina Rademan
  • Johan Viljoen
  • Willie Schoombee
  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • Ferdinand van der Merwe
  • Marenschia Goosen
  • Dine Potgieter
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Rean3 Keuler-Nortje
  • Rassie van Graan
  • Tina le Grange
 

Dirk Koekemoer's Page

Latest Activity

Dirk Koekemoer liked Johan Viljoen's photo
Dec 23, 2015
Johan Viljoen commented on Dirk Koekemoer's photo
Dec 17, 2015
Johan Viljoen liked Dirk Koekemoer's photo
Dec 17, 2015
Dirk Koekemoer commented on Wikus Cronje's photo
Thumbnail

Rocky

"Dit is Pa se kind, baie mooi foto"
Dec 15, 2015
Dirk Koekemoer commented on Dirk Koekemoer's photo
Thumbnail

Passage in Hotel

"Hier is die foto 180 grade gedraai. Lyk nogal mooi. Voel of ek op my kop staan"
Dec 4, 2015
Dirk Koekemoer commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Sonsonder Agulhas

"Ek hou van die verhouding tussen die groote van die gebou en die son, baie mooi"
Dec 4, 2015
Dirk Koekemoer liked Wikus Cronje's photo
Dec 4, 2015
Hennie Cronjé commented on Dirk Koekemoer's photo
Thumbnail

Tema - Son Opkoms oor Windpomp

"Die son met die windpomp daaronder is 'n oulike komposisie en dit trek aandag. Baie mooi en goed gedoen!"
Dec 4, 2015
Pieter Steyn commented on Dirk Koekemoer's photo
Thumbnail

Tema - Son Opkoms oor Windpomp

"Mooi toneel en foto Dirk"
Dec 4, 2015
Dine Potgieter commented on Dirk Koekemoer's photo
Thumbnail

Tema - Son Opkoms oor Windpomp

"Baie mooi - ek hou nogal van die sentrale plasing in hierdie geval!"
Dec 3, 2015
jan jordaan commented on Dirk Koekemoer's photo
Dec 3, 2015
Dirk Koekemoer commented on Wikus Cronje's photo
Thumbnail

IMG_0107

"Mooi en welkom Wikus, sien uit na baie foto's van jou"
Dec 3, 2015
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Dirk Koekemoer's photo
Thumbnail

Tema - Son Opkoms oor Windpomp

"Dis mooi!!!! Aan almal........... ek het "twee bladsye 'terug' gegaan en daar begin om weer fotos te geniet.......""
Dec 3, 2015
Magda vd Merwe commented on Dirk Koekemoer's photo
Dec 3, 2015
JJ liked Dirk Koekemoer's photo
Dec 3, 2015
Willie Schoombee commented on Dirk Koekemoer's photo
Thumbnail

Tema - Son Opkoms oor Windpomp

"Goed gedoen Dirk, al is die son en windpomp sentraal in die foto, die wolk wat oor die son hang in sy volle lengte is pragtig."
Dec 3, 2015

Dirk Koekemoer's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:03pm on September 14, 2015, Dine Potgieter said…

Groot plesier - party aande le ek bietjie laag - die week raak soms woes besig, maar dis lekker en leersaam om in te loer! Groete, Dine

At 6:48am on September 14, 2015, Ferdinand van der Merwe said…

Ek hou van jou fotos Dirk en is al meer as 60jr besig met fotografie. Die digitale tegnologie maak natuurlik alles baie makliker en n ou se sak help om die wonderlikste toerusting te kan aanskaf indien jy daaroor beskik maar kennis en behendigheid met n gewone kamere en basiese toerusting kan baie  genot verskaf. Fotoskool is n plek waar mens baie genot uit die fotografie kry en hier is pragtige mense met die wereld se kennis om dit vir mekaar sinvol te maak . Ek is baie gelukkig hier en voel gelukkig om ook vir jou as vriend te he.

At 4:25pm on September 13, 2015, Rassie van Graan said…

Dirk net 'n regstelling - Photomatix is vir goeie HDR-effekte en PortraitProfessional vir gesigstudies!  Sterkte!  Rassie.

At 1:40pm on September 13, 2015, Tina le Grange said…

Plesier Dirk, so leer ons lekker bymekaar.

Sonder die fotoskolers, was my kamera nog steeds in sy sakkie.

Ons wag vir jou foto's

At 7:46am on September 13, 2015, Rassie van Graan said…

Dankie Dirk - ek self kom nog uit die "ou" filmskool-tydperk en verwonder my aan die digitale ontploffing in fotografie!  Ek het 'n hele paar jaar gelede Elements 10 aangekoop, maak baie gebruik van Picasa en 'n gratis program "Gimp 2.8" wat gratis van die I.N. afgelaai kan word.  Dit het baie goeie filters wat trefkrag aan veral kunsfoto's kan gee.  Daar is ook ander waarvan sommige aangekoop (Photomatix vir gesigstudies) en InfranView (gratis) wat baie nuttig is!  Wees net versigtig vir ander spesiale effekteprogramme want gewoonlik kom daar 'n virus daarmee saam!  Baie groete, Rassie.

At 8:43pm on August 31, 2015, Josef Steyn said…

Dirk, baie welkom by Fotoskool. Ek het so ongeveer 5 jaar gelede hier aangesluit ook 'n paar van Hennie se kursusse bygewoon en in die proses baie geleer. Om alles wat ek geleer het en wat Hennie in sy kursusse aanbied (en meer) vir fotograwe beskikbaar te stel het ons twee besluit om 'n handleiding oor digitale fotografie saam te stel. 'n Hele klompie fotoskolers het dit al aangekoop en almal is baie tevrede. Dit is in Afrikaans en Engels beskikbaar en daar is ook 'n uitgawe wat spesifiek vir i-pads voorberei is. Ek verskaf die skakels.

Vir Afr. en Eng. vir gebruik op rekenaar: http://bitly.com/17ecITw

Vir Afrikaans vir i-pads: http://www.kwarts.co.za/E-Books/tabid/95/ProductID/10119

Skryf gerus vir my by superfoto7@gmail.com as jy meer inligting verlang

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html