Donald E Jacobs 2nd
  • Male
  • Pinelands Cape town
  • South Africa
Share

Donald E Jacobs 2nd's Friends

  • Adriaan Loots
  • Cindy Nel
  • Louisa van Niekerk
  • Christelle
  • Mandie Herbst
  • Jacques Bernard Swanepoel
  • Renette van der Merwe
  • Numanri Botes
  • Hannelie Le Cornu
  • Elizma Fourie
  • Joanette Le Cornu
  • Anita du Toit
  • Pierre Hardinge
  • Donald Daniel Jacobs
  • Corne Loots
 

Donald E Jacobs 2nd's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

Kirstenbosh001s

"Uit goeie hoek geneem."
37 minutes ago
Donald E Jacobs 2nd commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
1 hour ago
Donald E Jacobs 2nd posted photos
1 hour ago
Donald E Jacobs 2nd commented on Hans Myburg's photo
1 hour ago
Donald E Jacobs 2nd commented on Hans Myburg's photo
1 hour ago
Rika Schoeman commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

Kirstenbosh001s

"Baie goed gedoen Donald."
2 hours ago
Hennie Cronjé commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

Kirstenbosh001s

"Dis pragtig (moet op volgrootte beskou word)! Die komposisie is uitstekend met die grasagtige plante wat soos brandertjies deur die vertikale stammetjies spoel. Die kontrste is baie goed en hierdie foto doen uitstekend in wit en swart. Baie goed…"
7 hours ago
Josef Steyn commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

Kirstenbosh001s

"Mooi Donald. Interessante onderwerp en goed aangebied."
18 hours ago
Josef Steyn commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

Kirstenbosh001s

"Mooi Oonald. Interessante onderwerp en goed aangebied."
18 hours ago
Donald E Jacobs 2nd commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

sonsondergaan1

"daar is self n dame op een van die rotse"
19 hours ago
Donald E Jacobs 2nd commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

plant

"ongewone vorm"
19 hours ago
Donald E Jacobs 2nd commented on Donald Daniel Jacobs's photo
19 hours ago
Tersia Weitsz liked Donald E Jacobs 2nd's photo
yesterday
Hennie Cronjé commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

Kirstenbosh012s

"Pragtig! Baie goed uitgevoer met mooi kleure en skerp fokus. Die afsny onder pla bietjie. Miskien sou dit beter gewees het om hom in die middel van sy lyf af te sny, net onder sy elmboog. "
yesterday
Pine commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

Kirstenbosh012s

"Mooi foto met baie vlak velddiepte!"
yesterday
Donald E Jacobs 2nd liked Donald Daniel Jacobs's photo
yesterday

Donald E Jacobs 2nd's Photos

  • Add Photos
  • View All

Donald E Jacobs 2nd's Videos

  • Add Videos
  • View All

Donald E Jacobs 2nd's Blog

Kan die Nikon 85mm f/3.5 DX VR Macro werk met extension tubes?

Posted on May 1, 2013 at 12:49pm 2 Comments

Hi soek raad, ek het onlanks die  Nikon 85mm f/3.5 DX VR Macro gekoop en is effens terleurgesteld.  Hoe nader ek is aan my voorwerp, met 1:1 fokus, hoe meer verloor ek diepte.  Hoe verder ek weg staan hoe meer verloor ek detial.  Ek wil regtig nader aan my voorwerp kom soos iemand met die vlieg se oe al afgeneem het.

Wat is beter om by te voeg, extension tubes of converter lens of altwee as ek regtig naby wil inkom.

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:56am on January 15, 2016, Isoldé Laesecke said…

Selfde van my kant af Donald.

At 7:08am on January 15, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Seën wense en goeie jaar wat voorlê, veels geluk.

At 11:20am on January 15, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele wees.  Ons wag vir jou foto's.

At 9:34am on January 15, 2014, Anita du Toit said…

Baaie geluk Donald, geniet die dag!

At 10:09am on January 15, 2013, Petro Geldenhuys said…
Baie geluk met jou verjaarsdag. Geniet!!
At 3:57pm on January 14, 2013, Anita du Toit said…

Hi Donald, jy moet more lekker verjaar, hoop jy word sommer baie bederf. Seen op jou nuwe lewensjaar.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html