Donald Daniel Jacobs
  • Male
  • Cradock, eastern cape
  • South Africa
Share Twitter

Donald Daniel Jacobs's Friends

  • Johan Taljaard
  • marianna loots
  • Renette van der Merwe
  • Elaine van Tonder
  • Johann du Plessis
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Danie
  • amanda van der Hoff
  • andries haasbroek
  • Fred Beck
  • Elsa Crous
  • Chris Bender
  • Emsie Deysel
  • cornelius ungerer

Donald Daniel Jacobs's Groups

Donald Daniel Jacobs's Discussions

DVD

Started May 15, 2012 0 Replies

Dankie Igno die DVD's is baie goed saamgestel en insiggewend. Continue

foto DSC0211

Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Mar 28, 2012. 1 Reply

Hello HennieNa aanleiding van jou aanmerking op die foto 'DSC0211 van Bart Bester' ... ek verstaan dit nie mooi nie.. As hy die foto horisontaal draai sal dit net die pale teenoorgesteld skuins maak…Continue

 

Donald Daniel Jacobs's Page

Latest Activity

Donald Daniel Jacobs liked Izelle Graham's photo
6 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Duif en tou2

"wat n tragedie. mooi foto"
6 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Duif en tou

"mooi foto. Hy moes iewers verstrengel in daardie stuk draad geraak het. As hy dit nie afkry nie gaan hy iewers vassit en katkos word of doodgaan van die honger"
6 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

pier nag

"mooi foto Pieter en om in n herfs-aand see toe te gaan vir n foto...Wat n MAN!!"
6 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Charl en Jean

"Dit lyk of jy genoeg lig het waar die fotos geneem is aangesien jy se jy nie gewoonlik portret fotos neem nie ,het jy seker nie kaatsers nie. kreukel tinfoil en sit dit op n kussing in die lig. Vir die blink gesig.... n bietjie poeier om die olie te…"
6 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Jean Moedersdag 2013

"Pragtig skerp met mooi kontras. ouma se voorkop....miskien net die geel/groen/oranje letters onder uit verf ."
6 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Chris de Vos's photo
Thumbnail

African Dawn

"mooi foto. Stem saam met Gerrie"
7 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Chris de Vos's photo
Thumbnail

African Dawn 2

"veld-diepte lyk so n bietjie klein die neusie se fokus lyk bietjie sag en voorkop mooi skerp. foto kort ook n bietjie kontras om die valerigheid uit te haal.... sirkels het goeie trefkrag . goeie foto met mooi tema"
7 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Chris de Vos's photo
Thumbnail

African Dawn 3

"pragtige kat en mooi foto"
7 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on marianna loots's photo
Thumbnail

m_koue water

"mooi reaksie foto...  : )    Son het haar omtrent geskroei."
7 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on marianna loots's photo
Thumbnail

m_son weerkaatsing

"Dis baie mooi. Iemand het so n ruk terug so n sonstraat foto geplaas wat hy by die verwoerddam geneem het. Pragtig"
7 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on marianna loots's photo
Thumbnail

m_Ne-Ne

"Mooi foto. mooi spasie voor. In PS kan jy haar mooi purleys gee....   : )"
7 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

Ek-kan-wen

"Dankie Gerrie"
7 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Pieter Steyn's photo
18 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

Ek-kan-wen

"Baie goed gedoen, mooi."
18 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on Elana van Staden's photo
Thumbnail

"wie kan die spookhuis onthou"

"mooi foto en dankie vir inligtng"
18 hours ago

Donald Daniel Jacobs's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Donald Daniel Jacobs's Blog

Monument

Posted on November 22, 2012 at 9:00am 3 Comments

Ek het so n ruk gelede 2 fotos van monumente geplaas van die voortrekkers (naby Graaff Reinette) Die een met die ossewa-wiel wat donker was, wou ek gister (21/11) weer afneem en dis nie meer daar nie.So nog n stukkie geskiedenis daarmee heen behalwe as dit net verskuif is.

Nota bygevoeg:

Volgens Chris Jooste was daar n nota in die koerant dat die Andries Pretorius monument  be Graaff Reinette verskuif word a.g.v vandalisme. Dankie vir die info

E-posse

Posted on May 31, 2012 at 10:57pm 5 Comments

Hi Igno en skoliere. Hoop julle kan help. Elke foto se kommentaar kom deur na my E-pos toe. Daar is so n instrukaie by elke kommentaar om dit te voorkom maar dit lyk nie of dit saakmaak of jy die een of die ander kies. Dit oorlaai my posbus so dat ek nie kan inkom by my posbus nie. Dit se hoeveel ongeleesde e-posse daar is maar wanneer ek dit probeer lees dan se die rekenaar dit kan nie die bladsy wys nie.

 

onthou die 9junie is internet af

A learning site to visit

Posted on April 17, 2012 at 9:16pm 0 Comments

Have a look at this website. It is very informative

Cambridgeincolor.com

mikro skyfies

Posted on March 1, 2012 at 4:20pm 1 Comment

Ek sien op Cameraland se nuusbrief die nuwe mikro skyfies wat beskikbaar is maar ek verstaan nie die "Class 4 ,Class 6" nie. Ek het laasweek n 16gb gekoop en die is "Class 10"... wat beteken dit eintlik

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:17pm on December 20, 2012, Elizma Fourie said…

Donald, baie geluk met jou verjaardag, hoop dit was 'n absolute wonderlike dag vol vriende en vreugde. Mag die jaar wat voorlê vol wonderlike verrassings wees!

At 7:36pm on December 20, 2012, Riana Pretorius said…

Donald, baie geluk met jou verjaarsdag!!! Mag dit 'n mooi & geseënde jaar wees!!!

At 5:18pm on December 20, 2012, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, hoop jy is lekker bederf, vele Fskool jare wens ek jou toe.

At 11:01pm on December 19, 2012, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaardag Donderdag Donald, hoop jy het 'n heerlike dag en dat jy 'n wonderlike nuwe lewensjaar sal beleef met baie interessante foto's vir ons.

At 7:02pm on May 8, 2012, Rudi Kleynhans said…

Donald, ek het so 'n bietjie opgelees oor star trails en het gelees dat 'n mens jou kamera moet opstel in die rigting van die Northern Star as jy die mooi vol sirkels wil verkry wat Juan in sy foto's het.  Sommige van die foto's wat ek gesien het, het net diagonale sterlyne gehad a.g.v die rigting waarin die kamera gehou is.  Gaan kyk gerus of Flickr na voorbeelde hiervan.

At 11:25am on May 7, 2012, Karin said…

Dankie Donald...ja, ek HET nogal n "swaar" hand met kleur want ek LOovVE helder en vrolik :)))

At 10:23am on April 17, 2012, Karin said…
Dankie donald :))
 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html