Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Mar 28, 2012. 1 Reply 0 Likes
Hello HennieNa aanleiding van jou aanmerking op die foto 'DSC0211 van Bart Bester' ... ek verstaan dit nie mooi nie.. As hy die foto horisontaal draai sal dit net die pale teenoorgesteld skuins maak…Continue
Posted on November 22, 2012 at 9:00am 3 Comments 0 Likes
Ek het so n ruk gelede 2 fotos van monumente geplaas van die voortrekkers (naby Graaff Reinette) Die een met die ossewa-wiel wat donker was, wou ek gister (21/11) weer afneem en dis nie meer daar nie.So nog n stukkie geskiedenis daarmee heen behalwe as dit net verskuif is.
Nota bygevoeg:
Volgens Chris Jooste was daar n nota in die koerant dat die Andries Pretorius monument be Graaff Reinette verskuif word a.g.v vandalisme. Dankie vir die info
Posted on May 31, 2012 at 10:57pm 5 Comments 0 Likes
Hi Igno en skoliere. Hoop julle kan help. Elke foto se kommentaar kom deur na my E-pos toe. Daar is so n instrukaie by elke kommentaar om dit te voorkom maar dit lyk nie of dit saakmaak of jy die een of die ander kies. Dit oorlaai my posbus so dat ek nie kan inkom by my posbus nie. Dit se hoeveel ongeleesde e-posse daar is maar wanneer ek dit probeer lees dan se die rekenaar dit kan nie die bladsy wys nie.
onthou die 9junie is internet af
Posted on April 17, 2012 at 9:16pm 0 Comments 0 Likes
Have a look at this website. It is very informative
Cambridgeincolor.com
Posted on March 1, 2012 at 4:20pm 1 Comment 0 Likes
Ek sien op Cameraland se nuusbrief die nuwe mikro skyfies wat beskikbaar is maar ek verstaan nie die "Class 4 ,Class 6" nie. Ek het laasweek n 16gb gekoop en die is "Class 10"... wat beteken dit eintlik
Elizma Fourie said… Donald, baie geluk met jou verjaardag, hoop dit was 'n absolute wonderlike dag vol vriende en vreugde. Mag die jaar wat voorlê vol wonderlike verrassings wees!
Donald, baie geluk met jou verjaarsdag!!! Mag dit 'n mooi & geseënde jaar wees!!!
Gerrie Lambrechts said… Veels geluk met jou verjaarsdag, hoop jy is lekker bederf, vele Fskool jare wens ek jou toe.
Baie geluk met jou verjaardag Donderdag Donald, hoop jy het 'n heerlike dag en dat jy 'n wonderlike nuwe lewensjaar sal beleef met baie interessante foto's vir ons.
Rudi Kleynhans said… Donald, ek het so 'n bietjie opgelees oor star trails en het gelees dat 'n mens jou kamera moet opstel in die rigting van die Northern Star as jy die mooi vol sirkels wil verkry wat Juan in sy foto's het. Sommige van die foto's wat ek gesien het, het net diagonale sterlyne gehad a.g.v die rigting waarin die kamera gehou is. Gaan kyk gerus of Flickr na voorbeelde hiervan.
Karin said… Dankie Donald...ja, ek HET nogal n "swaar" hand met kleur want ek LOovVE helder en vrolik :)))
Karin said… © 2013 Created by Igno van Niekerk.