Doretha Kock
  • Female
  • Springs
  • South Africa
Share

Doretha Kock's Friends

  • Eurika de Gouveia
  • Elsa crous
  • Louisa van Niekerk
  • John Cronje
  • Willie Botes
  • Riaan
  • Mandie Herbst
  • ArrA
  • Renette van der Merwe
  • Johann du Plessis
  • Piet Nel
  • hettie meyer
  • Pieter Steyn
  • Adri
  • Doretha Rost

Doretha Kock's Groups

Doretha Kock's Discussions

DANKIE Sê

Started this discussion. Last reply by Gerrie Lambrechts Dec 9, 2013. 6 Replies

Die jaareind werklading raak nou te veel en my kommentaar sal moet oorstaan tot Januarie 2014, maar ek gaan nog loer waar ek kan.Graag wil ek my dankbaarheid uitspreek teenoor:Igno vir 'n puik blad…Continue

Sogenaamde ongewensde foto's

Started this discussion. Last reply by Doretha Kock Aug 28, 2013. 4 Replies

Van tyd tot tyd word persoonlike aanvalle geloots teen persone wat sogenaamde "ongewensde" foto's plaas.Dit dien geen doel om 'n persoon, persoonlik aan te val nie en lei slegs tot 'n bekgeveg en/of…Continue

 

Doretha Kock's Page

Latest Activity

Magda vd Merwe commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Skemer in die bos

"Pragtige foto met mooi kleure Doretha"
11 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Tema Skemerfotografie Gariepdam

"Dit voel of ek saam met jou langs die dam sit, pragtig"
28 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Skemer in die bos

"Baie mooi Doretha"
56 minutes ago
jan jordaan commented on Doretha Kock's photo
58 minutes ago
gabriel parsons commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Skemer in die bos

"Baie mooi foto"
1 hour ago
Doretha Kock commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Sutherland veldblommakro

"Pragtig, Josef."
1 hour ago
Doretha Kock commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

IMG_4361_edited-2 modify

"Treffend en pragtig, Donald."
1 hour ago
Doretha Kock commented on Elsa crous's photo
Thumbnail

Tema skemer uur

"Pragtig, Elsa."
1 hour ago
Doretha Kock commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Nag toneel 3 en 4

"Pragtig, Elna en dankie vir die vraag. Nou leer ek ook."
1 hour ago
Doretha Kock commented on jan jordaan's photo
1 hour ago
Doretha Kock commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Sederberg veldblommetje

"Pragtig en uitstekend, Hennie."
1 hour ago
Doretha Kock commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Onkruid - brandnetel?

"Dit lyk sommer gevaarlik, Tersia. Pragtig afgeneem."
1 hour ago
Doretha Kock commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Fine Art 18 of 50.

"Lief die atmosfeer en pragtige foto, Willie."
1 hour ago
Doretha Kock commented on Gerrie Lambrechts's photo
1 hour ago
Doretha Kock commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Sterretjie en sy vissie

"Sjoe, Pieter, dit wil gedoen wees. Pragtig!"
1 hour ago
Doretha Kock commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema: Skemer

"Lieflik die kleure en 'n toneel wat my laat verlang. Pragtig, Anita."
1 hour ago

Doretha Kock's Photos

  • Add Photos
  • View All

Doretha Kock's Blog

"Manual Mode" kamera verstellings deur Robbie Aspeling soos op FB geplaas

Posted on July 24, 2013 at 9:59am 6 Comments

Robbie Aspeling het die volgende op FB geplaas wat ek graag met almal deel.

Comment Wall (35 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:57pm on March 8, 2017, Tina le Grange said…

My high-key foto:  Doretha die storie agter hierdie foto:  ons was 'n groep fotograwe wat 'n kursus in die Hopefield-omgewing gedoen het.  As ek reg onthou, het ek hierdie foto by Cape Columbine geneem, naby Tietiesbaai en Pasternoster.  Die wind was baie sterk en hierdie man wat saam met ons op kursus was, het hom self verskans teen die wind met die doek om sy gesig en toe het hy teen die rots gaan sit waar 'n groot kruis geverf is.  Wie die kruis daar geverf het, weet ek ongelukkig nie.

At 5:41pm on February 27, 2017, Tina le Grange said…

My groen vlasse-foto:

Doretha was dit nie vir Fotoskool nie, sou ek nooit daaraan gedink het nie. Dankie vir jou mooi kommentaar.

At 8:49am on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Doretha. Ek waardeer jou goeie wense.

At 4:30pm on November 1, 2016, Karen Kemp said…

dankie vir die goeie wense ek wardeer

At 10:08am on October 4, 2016, Magda vd Merwe said…

Ja jy het dit genoem Doretha, maar ai man ons kom Van Standerton, en maar gehoop hulle sou ons toelaat, want daar het nie veel aangegaan nie, die hek was oop. Maar ons sal weer gaan, dankie dat jy vir ons vertel het van die plek, waardeer dit. Groete Magda

At 2:12pm on August 26, 2016, Magda vd Merwe said…

Baie dankie Doretha.

At 10:24pm on May 19, 2016, Tina le Grange said…

My 3-deure-foto by Kolmanskop:

Baie dankie Doretha vir jou positiewe kommentaar.

Dankie vir jou nota oor die AV;  dalk moet ons by die WB-verstellings 'n verandering maak?

At 10:09pm on May 16, 2016, Tina le Grange said…

My 11 Mei se foto "oppad na Lüderitz"

Baie dankie Doretha vir jou mooi kommentaar.

Altyd as ons  in daardie omgewing ry, tref dit my dat die tonele kort-kort verander.

At 9:48pm on May 5, 2016, Tina le Grange said…

Doretha ek en Coenie lag nou alte lekker vir Willem se storie oor die Koos

At 4:35pm on May 4, 2016, Riaan said…

As jy jou selnr gou sms vir my dan bel ek jou vir reëling ivm wyn. My sel 0842522571

Groete

Riaan

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html