Doretha Kock
  • Female
  • Springs
  • South Africa
Share

Doretha Kock's Friends

  • Vida van Schalkwyk
  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Anita du Toit
  • Rika Schoeman
  • Eurika de Gouveia
  • Elsa crous
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • John Cronje
  • Willie Botes
  • Riaan
  • Christa Snyman
  • Mandie Herbst
  • ArrA

Doretha Kock's Groups

Doretha Kock's Discussions

HOE FOTO GE-PHOTOSHOP IS.

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Dec 29, 2017. 5 Replies

Middag almal. 'n Paar vriende het gevra hoe ek die kleurvolle piramide gedoen het. 'n Foto van kleurvolle materiaal. Photoshop CS5 Extended, het bo 'n 3D funksie. Kliek daar en kies New Shape from…Continue

DANKIE Sê

Started this discussion. Last reply by Gerrie Lambrechts Dec 9, 2013. 6 Replies

Die jaareind werklading raak nou te veel en my kommentaar sal moet oorstaan tot Januarie 2014, maar ek gaan nog loer waar ek kan.Graag wil ek my dankbaarheid uitspreek teenoor:Igno vir 'n puik blad…Continue

Sogenaamde ongewensde foto's

Started this discussion. Last reply by Doretha Kock Aug 28, 2013. 4 Replies

Van tyd tot tyd word persoonlike aanvalle geloots teen persone wat sogenaamde "ongewensde" foto's plaas.Dit dien geen doel om 'n persoon, persoonlik aan te val nie en lei slegs tot 'n bekgeveg en/of…Continue

 

Doretha Kock's Page

Latest Activity

Marita McCabe liked Doretha Kock's photo
8 hours ago
jan jordaan commented on Doretha Kock's photo
16 hours ago
Tina le Grange commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

IMG_5702 Gariepdam

"Doretha, allermooiste foto wat julle groet in die Karoo 'n Weer-kyk-foto! Geniet die vars seelug wat so goed is vir 'n mens se immuunstelsel"
yesterday
Pine commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

IMG_5702 Gariepdam

"Baie Mooi foto met pragtige kleure  Doretha!"
yesterday
Linda Erasmus commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

IMG_5702 Gariepdam

"mooi foto!"
yesterday
Rika Schoeman commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

IMG_5702 Gariepdam

"Dis die mooiste sonsopkoms met goed versadigde kleure en pragtige kleurweerkaatsing op die dam. Pragtig Doretha."
yesterday
Mark commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

IMG_5702 Gariepdam

"Pui mooi kleure verky. die silhoeete van die hout paaltjies werk baie mooi in die voorgrond"
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

IMG_5702 Gariepdam

"Fantastiese foto, dit slaan absoluut my asem weg."
yesterday
Anita du Toit commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

IMG_5702 Gariepdam

"Sjoe.. die allermooiste foto wat ek al gesien het van die dam. Geniet jul inperking by die see. Dis net so jammer ons kan nie by die see gaan stap nie :-0"
yesterday
Dine Potgieter commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

IMG_5702 Gariepdam

"Pragtig, veral die weerkaatsde kleure in die water. Julle het 'n goeie keuse gemaak - van my mede-klublede is plaas toe in die Vrystaat (ek sou wat wou gee...)"
yesterday
Vida van Schalkwyk commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

IMG_5702 Gariepdam

"bly jy kon hierdie oomblikke by gariep beleef op pad na struisbaai - love it!! die inperking dààr kan net lekker wees!!"
yesterday
Hennie Cronjé commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

IMG_5702 Gariepdam

"Dis pragtig! Die Karoo-sonsopkoms op sy mooiste. Hierdie foto is uitstekend uitgevoer in alle opsigte, met besonder mooi kleure. Welgedaan!"
yesterday
Elna Geringer commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

IMG_5702 Gariepdam

"Sjoe, dis mooi en propvol atmosfeer. Sterkte en hoop julle is "ok""
yesterday
Doretha Kock posted a photo

IMG_5702 Gariepdam

Baie dankie vir die kommentaar by vorige foto's, dit word waardeer. Ons het besluit om die inperking in Struisbaai deur te maak. Het in isolasie by Gariepdam oornag (gekamp), waar die sonsopkoms ons begroet het.
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Doretha Kock's photo
Thursday
jan jordaan commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Bome langs die rivier

"SJOE DIS VREK MOOI "
Thursday

Doretha Kock's Photos

  • Add Photos
  • View All

Doretha Kock's Blog

"Manual Mode" kamera verstellings deur Robbie Aspeling soos op FB geplaas

Posted on July 24, 2013 at 9:59am 6 Comments

Robbie Aspeling het die volgende op FB geplaas wat ek graag met almal deel.

Comment Wall (45 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:45pm on January 1, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk met jou verjaardag DorethaDoretha, mag dit 'n geseënde jaar wees.

At 10:17am on June 8, 2019, Gerrie Lambrechts said…

Die kleure vd druppels en weerkaatsing daarin is pragtig Doretha.  Nie op inbox gekry nie.

At 9:07am on December 31, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Doretha, ek is seker jy word heerlik bederf vandag. Mooi jaar vir jou.

At 10:41am on December 7, 2018, Josef Steyn said…

Hallo Doretha. Oor die stuk gereedskap. Ek is nie eens seker wat die regte Afr. naam is soos dit in 'n tegniese woordeboek voorkom nie. Die term 'angle grinder' is so goed gevestig dat dit dalk al as 'n leenwoord erken word vir al wat ek weet. Ek hoor egter wel dat'hoeksnyer' (en ook hoekslyper) af en toe gebruik word. Oor die algemeen is ons as Afrikaanssprekendes baie lui om Afrikaanse terme aan te leer en te gebruik.

At 10:44pm on October 12, 2018, Dine Potgieter said…

Baie dankie vir die verjaardagwense - ek waardeer dit!

At 4:52pm on May 15, 2018, Elna Geringer said…

Hi Doretha, ek het ook gewonder oor die wit weerkaatsing in vamdag se foto maar ek gaan dit eers so los. Dankie dat jy dot genoem het

At 4:45pm on May 2, 2018, Tina le Grange said…

Graaff Reinet se kerk:

Doretha en Donald baie dankie vir die inligting - ek waardeer julle wenke en Donald vir jou moeite met die foto.

At 8:20pm on March 8, 2018, Christa Snyman said…

Baie dankie vir die gelukwense met my verjaardag, Doretha, waardeer dit sooo baie!

Groete

Christa

At 11:50pm on January 1, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk Doretha.. hoop jy het 'n lekker dag geniet saam met jou geliefdes.. mag dit 'n goeie jaar vorentoe wees.

At 10:29pm on January 1, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Doretha. Mag die nuwe lewensjaar baie geseënd wees en net die allermooiste vir jou inhou.  

Groete

Christa

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html