Eduard Labuschagne
  • Male
  • South Africa
Share
 

Eduard Labuschagne's Page

Latest Activity

Marita McCabe liked Eduard Labuschagne's photo
yesterday
Tina le Grange commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0075

"Eduard sy is pragtig; die komposisie gee vir my, hier die trefkrag."
Friday
Rika Schoeman commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0075

"Die donker hoed en rok kontrasteer pragtig teen die agtergrond. Sy poseer ook baie mooi Eduard."
Friday
Josef Steyn commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0075

"Dit is veral die wonderlike beligting wat my tref. Baie mooi Eduard."
Friday
Werner Frylinck liked Eduard Labuschagne's photo
Friday
Gerrie Lambrechts commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0075

"Baie mooi, ek stem die kontras in kleur werk uitstekend."
Friday
Hennie Cronjé commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0075

"Pragtig en baie kreatief uitgevoer! Die opstelling is die ding wat hier die verskil maak. Dis ongewoon en maak indruk. Ek bestempel hierdie as kontras in beeld - die mooi goed versorgde vrou teenoor die ruwe onversorgde grasse rondom. Die enigste…"
Friday
Eduard Labuschagne posted a photo
Friday
Tina le Grange commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0175

"Eduard ek stem saam, baie goeie atmosfeer en beligting; ek sou egter oorweeg om die foto op Photoshop horisontaal om te draai, sodat sy regs staan en 'n mens dus regs tot stilstand kom soos ons van links na regs lees. Hennie het dit nie hier…"
Feb 5
Vida van Schalkwyk commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0175

"'n wenfoto, wow!!"
Feb 5
Josef Steyn commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0175

"Uitstekende 'moody' foto."
Feb 4
Hennie Cronjé commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0175

"Skitterend! Uitstekende gebruik van lig en skaduwee/donker. Sy poseer ook mooi en het die regte kleredrag aan vir die foto. Dis baie mooi. mens kan ook 'n kwart bo en regs afsny, maar ek hou daarvan soos dit is. Baie geluk met 'n…"
Feb 4
Tersia Weitsz commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0175

"Mooi van die lig gebruik gemaak"
Feb 4
Mark commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0175

"Baie mooi low key foto. Beligting goed uitgedink, die hele komposisie baie goed."
Feb 4
Eduard Labuschagne posted a photo
Feb 4
jan jordaan commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0261

"BAIE MOOI "
Feb 4

Eduard Labuschagne's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:20am on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Hallo Eduard, 

Hoop dit gaan nog goed by jou.
Ek is byna klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag 'n foto of dalk twee  van jou gebruik. Sal jy asb. toestemming gee?
Ek sal dit baie waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com
Groete,
Josef
At 8:18am on October 18, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die verduideliking Eduard. Ek het onmiddelik van jou foto gehou. Jy het nou iets baie belangrik illustreer nl dat 'n mens dikwels maar met jou gevoel moet saamloop en nie probeer om 'n foto waarvan jy hou te verander net om by een of ander reël aan te pas nie. Ek kry nogal 'n glimlag oor jou 'luiheid' om die lig te skuif. ek ly ook dikwels onder iets soortgelyks. Doen so voort!!

At 1:14pm on July 30, 2018, Gerrie Lambrechts said…

Geluk met jou verjaarsdag Eduard. Mag die nuwe jaar vol vr

eugde en nog baie mooi foto's wees.  Ek leer deur jou foto's wat glad nie op my doen lysie is nie.

At 9:17am on February 2, 2018, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Eduard. Neem deel en jy sal baie nut vind uit die blad. Kyk ook gerus op die hoofblad vir die boek van my en Hennie. Dit kan dalk nuttig wees vir jou

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html