Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Hallo Eduard,
Dankie vir die verduideliking Eduard. Ek het onmiddelik van jou foto gehou. Jy het nou iets baie belangrik illustreer nl dat 'n mens dikwels maar met jou gevoel moet saamloop en nie probeer om 'n foto waarvan jy hou te verander net om by een of ander reël aan te pas nie. Ek kry nogal 'n glimlag oor jou 'luiheid' om die lig te skuif. ek ly ook dikwels onder iets soortgelyks. Doen so voort!!
Geluk met jou verjaarsdag Eduard. Mag die nuwe jaar vol vr
eugde en nog baie mooi foto's wees. Ek leer deur jou foto's wat glad nie op my doen lysie is nie.
Welkom by Fotoskool Eduard. Neem deel en jy sal baie nut vind uit die blad. Kyk ook gerus op die hoofblad vir die boek van my en Hennie. Dit kan dalk nuttig wees vir jou
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by